Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

As jy armes van die wal in die sloot help

Om van jou goed of jou geld te gee, kan giftig wees

Wanneer ons iets vir iemand gee of doen hoewel hulle in staat is om dit vir hulself te doen. Ons doen dit gewoonlik vir jong mans wat by ’n verkeerslig staan en bedel. Hierdie jong manne is gewoonlik heeltemal daartoe in staat om “in die sweet van hulle aangesig hulle brood te verdien”, maar ons...

Lees meer

Helpende Hand bekyk die dwelmverslawing van bedelaars in skokkende dokumentêr

Grafiese tonele belig die werklikheid van blanke bedelaars se motiewe Solidariteit Helpende Hand se nuwe dokumentêr, Bedwelmd, belig die verskriklike wêreld van dwelms en die verwoesting wat verslawing daaraan teweeg bring. Die dokumentêr bestaan uit gesprekke met gerehabiliteerde dwelmverslaafdes en hul geliefdes wat dié tragedie tot in die kyker se sitkamer bring. Bedwelmd is daarop…

Lees meer

KYK EERS MOOI WAT OP DIE BEDELAAR SE KARTON BORD STAAN……..

Solidariteit Helpende Hand staan weer op straat Lees maar mooi wat op die kartonbord van ’n bedelaar op jou naaste hoek staan as jy weer wil geld gee, dit mag dalk ’n vrywilliger of personeellid van Solidariteit Helpende Hand wees wat jou daarop wil wys dat jy dalk onnadenkend gee. Helpende Hand se 150 takke…

Lees meer

Solidariteit Helpende Hand se kosblikkieprojek verskaf enigste ete per dag vir baie kleuters

Die waarde van Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek het weer aan die lig gekom nadat ʼn studie gedoen is op kinders wat oor die Kerstyd  minder kos ontvang as wat hulle gedurende ‘n skooldag by die Kosblikkie-voedingsprogram ontvang. Hierdie kleuters het nie net nie gegroei nie, maar het inderwaarheid drasties gewig verloor. Die Kosblikkieprojek is…

Lees meer

Beter gehoor vir ons bejaardes landwyd

Na die sukses van die gehoorapparaatprojek wat Solidariteit Helpende Hand in 2015 aangebied het, is daar besluit om die projek weer aan te pak, maar op groter skaal. Die organisasie nooi behoeftige bejaardes wat gehoorgestremd is om aansoek te doen vir gratis behandeling. Verlede jaar het veertig bejaardes van Pretoria vir die eerste keer in…

Lees meer