Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Huis Silwersig-ouetehuis oorval deur 200 stukke koek

Die inwoners en personeel van Huis Silwersig het ’n soet verrassing gehad toe die Solidariteit Helpende Hand Cappuccino’s-tak opgedaag het met ’n stukkie koek vir almal.   Op 26 September het  die Cappuccino’s-tak 120 bejaardes en 70 personeellede van Huis Silwersig gaan bederf met ’n stukkie koek. Volgens Alisha de Lange, streeksorganiseerder by Helpende Hand,…

Lees meer

Bejaardes met rooi lippe en groot harte

Rooi lippe is beswaarlik iets wat ʼn mens met ’n bejaarde assosieer, en nog minder sanitêre ware. Die vrouens van die Parow Seniorsentrum het egter hul heelhartige ondersteuning vir die #HelpHanna-projek gewys deur hul lippe helderrooi te maak en ’n fondsinsameling ten bate van die projek te hou.   Die #HelpHanna-projek, wat sanitêre ware aan…

Lees meer

Die groot “M-woord” en al sy dinge

Noudat ek ’n jong werkende is, besef ek eers regtig hoe duur hierdie vroulike produkte is wat ek tog so gereeld net in my ma se inkopietrollie gelaai het. Ek dink daar is baie vroue soos ek wat dink: watter mors van my geld – ’n uitgawe wat ek vir die volgende 30-40 jaar gaan...

Lees meer

Help ons om kleuter in die skool te hou

Solidariteit Helpende Hand soek dringend ondersteuning van die publiek om ’n behoeftige kleuter se skoolfondse te betaal. Die Graad-R leerling word deur Helpende Hand geborg, maar die organisasie kort hulp om die jaar deur te sien. Helpende Hand glo dat armoede uitgewis kan word deur in opleiding te belê. Daarom het die tak Graaff-Reinet-tak besluit…

Lees meer

Helpende Hand studielenings maak 13 ’n gelukkige getal

Solidariteit Helpende Hand bied sedert 2008 rentevrye studielenings vir studente aan. In jou streek is daar 13 studielenings beskikbaar vir ’n gelukkige student uit die omgewing. Doen vandag nog aansoek en laat jou drome waar word.   Vir ʼn groot gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking is tersiêre onderrig weens beperkte fondse nie meer ʼn moontlikheid…

Lees meer

Helpende Hand leer jou ʼn toekoms bou

Wou jy nog altyd weet hoe om ʼn app te bou? Of ken jy die basiese beginsels, maar kort daai bietjie ekstra om jou app ʼn toekomstige ster te maak? Dan is Solidariteit Helpende Hand se nuwe kompetisie, APPfabriek,  vir jou! Volgens die Harvard Business Review kyk, soek, speel en snuffel die gemiddelde persoon nagenoeg…

Lees meer