Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Suid-Afrika vinnig op pad om nommer een in mensehandel te word

Tans is Suid-Afrika 27ste op die globale slawe-indeks met ʼn geraamde 248 700 slagoffers. Dit het astronomies gestyg vanaf slegs 106 000 slagoffers in 2014 toe Suid-Afrika 126ste op die wêreldlys was. Verder is Suid-Afrika wyd bekend as is ’n bron, transito- en eindbestemming-land. Tydens die 16 dae van aktivisme vanaf 25 November tot 10…

Lees meer

Buffelsfontein Baard-olie oorweldig deur die belewenis

Ná vyf dae en ’n tog van meer as 500 km deur die Vrystaat is die Tastrap-span terug in Pretoria. Dié tog, wat reeds op 21 November 2016 begin het, was daarop gemik om die publiek in te lig oor Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek. Die span het van die Gariep- tot by Koppiesdam fiets…

Lees meer

Die Baard spring weg op ʼn Tastrap in die Vrystaat

Buffelfontein Baard-olie se driekamp is ten bate van Helpende Hand se Skooltassieprojek Meyer le Roux van Buffelsfontein Baard-olie gaan vanaf 22-27 November 2016  ʼn 500 km- driekamp tussen die Koppies- en Gariepdam in die Vrystaat aflê. Hierdie uitmergelende rit, of Tastrap, word aangepak om fondse vir Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek in te samel. Le…

Lees meer

Dis vir daardie kinders dat ek sweet

Ek, Meyer le Roux, pak van 22 tot 27 November 2016 ’n driekamp aan om geld in te samel vir skooltassies vir rowwe klein klitsies wat nie so bevoorreg soos ons is nie. Ek oefen reeds sedert Junie-maand vir die driekamp van 500km wat ek tussen Gariepdam en Koppiesdam gaan aflê. Mense wie se dik…

Lees meer

Verskeie organisasies vat hande om kennis oor maatskaplike dienste uit te brei

Helpende Hand stel handleiding bekend om gemeenskappe te bemagtig Daar heers tans ’n ernstige tekort aan maatskaplike werkers in die land en die bestaande maatskaplike werkers kry té min ondersteuning om hul werk te doen. Daarom het Solidariteit Helpende Hand ’n omvattende handleiding uitgegee wat organisasies en individue in staat sal stel om kennis te…

Lees meer

Gids oor maatskaplike hulp spreek welsynskrisis in Suid-Afrika aan

Duisende bejaardes weet nie hulle kwalifiseer vir SASSA-toelae nie Volgens Solidariteit Helpende Hand gaan Suid-Afrika gebuk onder ’n ernstige welsynskrisis aangesien daar tans minder as 17 000 geregistreerde maatskaplike werkers vir ’n bevolking van meer as 50 miljoen mense is. Solidariteit Helpende Hand het daarom besluit om ’n handleiding saam te stel wat op maatskaplike…

Lees meer

Departement maak ’n vinnige besluit na GeRAT druk op hulle plaas

Solidariteit Helpende Hand se Genootskap vir Regte Afrikaanse Taalonderwysers (GeRAT) het die departement van basiese onderwys (DBE) aangevat oor hulle stilswye aangaande die voorgeskrewe literêre werke vir 2017.  Kort na die vergadering het die departement vinnig reageer om van die voorgeskrewe werke aan die media bekend te maak. Die departement van onderwys het tot gister…

Lees meer