Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Ongeluk van Brink-gesin

Vriende en kollegas Die tragedie wat dr. Danie Brink (die uitvoerende direkteur van die Solidariteit Helpende Hand) en sy gesin die afgelope naweek getref het, het ons almal geruk. Ons kan nou eerstehandse terugvoer oor die tragiese ongeluk gee. Dit blyk dat ’n band óf gebars óf losgeraak het en die motor het die pad verlaat en verskeie kere gerol. Nooddienswerkers kon egter nie bevestig wat die presiese oorsaak van die ongeluk is nie. Ons is dankbaar dat almal veiligheidsgordels gedra het anders kon die…

Lees meer

Solidariteit Helpende Hand se bedryfshoof in tragiese motorongeluk

Dr. Dirk Herman, Voorsitter van die direksie van Solidariteit Helpende Hand en Bestuurshoof van Solidariteit, het bevestig dat Dr. Danie Brink, Uitvoerende Direkteur van Solidariteit Helpende Hand, en sy gesin, in ’n ernstige motorongeluk was op die oggend van 16 Desember 2016.   Nooddienste het gedurende die oggend bevestig dat die ongeluk, wat op die…

Lees meer

2 kontinente, 20 lande en 22 000km om kinders van ’n bord kos te voorsien

Twee oud-Suid-Afrikaners pak toer aan om Helpende Hand se voedingsprogram te ondersteun. Twee Suid-Afrikaanse motorfietsryers wat die afgelope dekade en meer in Engeland woon, het ’n indrukwekkende toer vanaf Londen tot by Kaapstad onderneem ten bate van Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkie voedingsprogram. . Na byna drie maande en 22 000km op die pad, baie…

Lees meer

Om goed te doen, is goed vir jou

’n Studie onder vrywilligers wys presies watter motieweagter onselfsugtige dade skuil Solidariteit Helpende Hand se projekte tydens 2016 was nie net goed vir gemeenskappe nie, maar ook vir die persoon wat die projek bedryf. Hierdie teorie is weereens bewys nadat Helpende Hand se vrywilligers in ’n opname hulle motiverings neergepen het. In 2016 het Helpende…

Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!