Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Wiskunde-hulp vir jou kinders nou aanlyn!

Wiskunde is ’n nagmerrie vir baie kinders (en soms ook vir die ouers). Moedelose leerders sit soms laat aande nog voor die boeke, terwyl ouers probeer help en verduidelik. Swak eksamenuitslae dryf kinders om eerder Wiskunde as vak af te skryf. Maar Wiskunde is noodsaaklik vir talle skaarsvaardigheid beroepe, en kenners meen dat kinders soms…

Lees meer

Nie eens ’n derde van skole presteer in Wiskunde nie

Kenners in die veld van navorsing, Africa Check, het hulle eie studie oor die 2016 matriekuitslae gedoen. Hulle bevindings is dit eens met Solidariteit Helpende Hand se Skoleondersteuningsentrum (SOS) se verslag. Afrikaanse skole behaal 16,2% van alle wiskunde onderskeidings in 2016.   Africa Check het besluit om navorsing te doen oor die prestasie van Afrikaanse…

Lees meer

Bakgat bejaardes soek borge om opskop by te woon

Solidariteit Helpende Hand se Wes-Kaapse takke beplan ’n reusebederf vir bejaardes in die provinsie. Die vrywilligers gaan op 5 Junie 2017 900 bejaardes na die jaarlikse Bakgat Country Opskop neem. Om hierdie inisiatief te bewaarheid, het die takke hulle tot die publiek gewend vir ondersteuning. Verlede jaar het die Wes-Kaapse takke meer as 400 bejaardes…

Lees meer

Groot organisasies maak ʼn verskil in kleuters se lewens

Min dinge maak ʼn kinderhartjie so bly soos ʼn nuwe speelding, maar vir die behoeftige kleuters by Ons Plek-gemeenskapsentrum in die Strand is dit nie altyd beskore nie. Daarom was dit ʼn blye dag by die sentrum toe hulle hul grootste skenking speelgoed nog ontvang het. Die skenking van ʼn maatskappy in Engeland sal gebruik…

Lees meer

Afdankings, afleggings … wat as dit met my gebeur?

Werksonsekerheid is ʼn realiteit waarmee duisende mense elke dag te doen kry – selfs sogenaamde welvarende gesinne kan hulself in ’n moeilike situasie bevind wanneer een van die egpaar hulle werk kwyt is. Self die gemiddelde middelklas gesin loop die risiko om in armoede te beland. Volgens prof. Jannie Rossouw van Wits se Skool vir…

Lees meer

Liggies van hoop in donker tye

Honderd behoeftige leerders in die Pretoria-omgewing het ’n ligpunt in hulle moeilike bestaan gekry toe Solidariteit Helpende Hand se Gauteng-Noord streek aan hulle ’n LED liggies wat met sonkrag werk, geskenk het. Vir die meeste leerders is dit so eenvoudig soos om ʼn skakelaar te druk om die lig saans aan te skakel wanneer huiswerk…

Lees meer

Helpende Hand stel drie-ledige strategie bekend om aan 94 afgestorwe gestremdes ’n stem te gee

Solidariteit Helpende Hand gaan ’n klasaksiegeding teen die departement van gesondheid loods na die tragiese dood van minstens 94 gestremde pasiënte. Helpende Hand is van mening dat die pasiënte in die sorg van nie-regeringsorganisasies oorgeplaas is sonder dat die departement van gesondheid genoegsame voorbereiding getref het vir die oorplasings wat deur die departement gemagtig is.…

Lees meer

Projek om meisies se selfwaarde te bevorder open vir 2017

Die #HelpHanna-projek wil meisies met sanitêre ware bemagtig om daarmee seker te maak hulle kry die nodige skoolopleiding en selfvertroue om suksesvol te wees. Hierdie projek het verlede jaar aan meer as 3 700 meisies in 130 skole sanitêre ware verskaf en is nou oop vir aansoeke in 2017. Helpende Hand wil skole en ander…

Lees meer
Die lesse wat ek as projekkoördineerder uit die Rustenburg-ramp geleer het 2

Helpende Hand is meer as n organisasie dit is n familie

Net soos in Danie-hulle se geval is Luan ook deel van die Helpende Hand-familie en kon ons, omdat hy deel is van ons familie, hierdie kind na die beste van ons vermoë help, soveel so dat hy nie minder gekry het as wat ons vir ons eie kinders sou wou gee nie.

Lees meer

Hof ignoreer Helpende Hand se pleidooi en 94 gestremde pasiënte sterf

Hof ignoreer Helpende Hand se vertoë oor Cullinan Care and Rehabilitation Centre wat lei tot tragiese gebeure by NRO’s Solidariteit Helpende Hand is van mening dat die dood van 94 gestremde pasiënte die gevolge is van ’n korrupte vervolgingstelsel. Die organisasie het reeds in Julie 2016 na die beweerde dood van twee pasiënte ‘n dringende…

Lees meer