Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Fondsinsameling is nie bedel nie

In vandag se tyd is dit nie kinderspeletjies om ’n skool aan die gang te hou nie. Skole se uitvoerende bestuur moet behoorlik kopkrap om met die toenemende ekonomiese druk die skool se deure oop te hou. Daarom het Solidariteit Helpende Hand se Skoleondersteuningsentrum (SOS) besluit om skole op te lei oor hoe om ’n…
Lees meer

Helpende Hand oorheers vanjaar se Kansa-aflos

Die Solidariteit Helpende Hand-tak op Middelburg het gewys wat in hulle steek toe hulle aan die jaarlikse Cansa Relay for Life. Dié Helpende Hand-span is aangewys as die algehele wenners en het ook die trofee vir die beste spangees verower Die tak het ʼn allemintige 24 lede gehad wat deelgeneem het en kon dus twee…
Lees meer

Gesin verloor alles in brand

Die Hendrik-gesin van Hartbeespoort moes in die vroeë oggendure van 28 Februarie 2017 uit hulle huis vlug nadat ’n brand ontstaan het. Dié gesin van vier, wat woonagtig was op Bonanza-plotte, is nou haweloos gelaat nadat hulle alles in die brand verloor het.   Magda Hendrik het vroegoggend wakker geskrik en gemerk daar is fout.…
Lees meer

Plaaslike wiskunde-organisasie nou amptelik deel van wêreldleiers

Solidariteit Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.) affilieer by die wêreld se grootste Wiskunde-organisasie Met meer as 60 000 lede en 230 vennote regoor die wêreld, is die Amerikaanse National Council of Teachers of Mathematics (NCTM) tans die wêreld se grootste Wiskunde-onderwysorganisasie. Die organisasie bestaan reeds sedert 1920 en vir die eerste keer…
Lees meer

Die geskenk om te kan hoor kom almal toe

Op 3 Maart is dit die jaarlikse Wêreldgehoordag wat bewustheid wil skep vir gehoorverlies en dowes wêreldwyd. Die verlies van gehoor is ʼn probleem wat baie bejaardes beïnvloed en kan in baie gevalle opgelos word met ʼn gehoortoestel. Vir behoeftige bejaardes is dit dikwels nie moontlik om gehoorapparate aan te koop nie. Daarom het Solidariteit…
Lees meer

Na meer as twee maande in die hospitaal, is Lise Brink uiteindelik tuis. Volgens haar mediese versorgers is Brink in ʼn goeie fisiese toestand, selfs al is daar ʼn lang pad van rehabilitasie wat voorlê. Brink was op 16 Desember 2016 saam met haar man, dr Danie Brink, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand, en…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!