Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Onnodig-Doen jy die wiskunde

Ekstra Wiskunde of ekstra geld? Wiskunde is een van die belangrikste vakke op skool, maar ongelukkig is daar baie leerlinge wat sukkel met wiskunde. Baie van hiérdie leerlinge neem dan ekstra wiskunde klasse. Die vraag is egter of ekstra wiskunde klasse regtig nodig is en of dit net ekstra geld is wat betaal moet word…

Lees meer

Kry 20% afslag op jou volgende vakansie

Om dankie te sê vir die lojale steun wat u as ondersteuner aan Solidariteit Helpende Hand bied, kwalifiseer u vir 20%-afslag op alle akkommodasie by Kokoriba Wildreservaat, Aan de Vliet vakansie-oord of Santana vakansie-oord. Desember se skoolvakansie en Paasnaweek uitgesluit.   Kokoriba Kokoriba is in die hartjie van die Bosveld geleë. Dis ʼn bekostigbare vakansiebestemming,…

Lees meer

Bejaardes ervaar die wonderwerk van ʼn groentetuin

Dit was maande van harde werk, en bid vir reën en kompos, maar na meer as twee maande kan die bejaardes van ʼn tehuis in Pretoria-Wes hulle eerste groente oes. Solidariteit Helpende Hand en AfriForum se Centurion-takke is aan die hoof van die projek . Die hoogtepunt van die projek is egter die manier waarop…

Lees meer

Kom ons bou Zuma uit ons lewens uit!

Dirk Hermann   Soos miljoene Suid-Afrikaners het Solidariteit alle vertroue in Jacob Zuma as president verloor. In ’n opname deur Kantar TNS, ’n wêreldwye marknavorsingsmaatskappy, wil 74% van Suid-Afrikaners hê Jacob Zuma moet bedank. Die probleem lê egter veel dieper as net dit. Daar is fundamentele probleme met die ANC se vermoë om te regeer…

Lees meer

Helpende Hand vestig hul eie basiese gesondheidsorgsentrum

Die reg tot gesondheidsdienste is sekerlik een van die mees basiese behoeftes vir enige gemeenskap. Die verval in Suid-Afrika se mediese dienste is egter alombekend. Daarom het Solidariteit Helpende Hand saam met die gemeenskap van Witbank ’n basiese gesondheidsorgsentrum  op die been gebring het om na ons mense se behoeftes om te sien. Die opening…

Lees meer