Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Vier ton klere vir behoeftiges in Centurion ingesamel

Jou weggooigoed bring hoop vir talle mense in die gemeenskap   Ons Winkel, Solidariteit Helpende Hand se skenkingswinkel, bring vir die afgelope tien jaar hoop in hopelose gemeenskappe. Vanaf 6 tot 13 Mei het die skenkingswinkel in Centurion ʼn allemintige 4 233 kilogram klere as deel van hulle verjaarsdagvieringe ingesamel. Meeste hiervan sal weer in die…
Lees meer

Bejaardes se siele met kindergesiggies geseën

Vir elke eensame bejaarde, is daar ʼn behoeftige kleuter wat liefde nodig het.    Die Bybel is baie duidelik oor ons verantwoordelikheid teenoor die weerloses in ons gemeenskap. Ons is veronderstel om die weduwees en weeskinders te ondersteun. Daarom het Solidariteit Helpende Hand besluit om die twee groepe deur ʼn baie unieke projek bymekaar te…
Lees meer

Helpende Hand gesels oor waarheid van meisies se selfbeeld

Solidariteit Helpende Hand se #HelpHanna-projek is sedert 2015 besig om Afrikaner-meisies se selfbeeld te bevorder. Dié projek voorsien vir duisende behoeftige tienermeisies van sanitêre produkte. Vanjaar gaan 2700 meisie die nodige sanitêre ware danksy die #HelpHanna-projek ontvang. Daar is altesame 88 skole wat deel is van die projek. Helpende Hand het in 2015 agtergekom dat…
Lees meer

Internskapprogram

Helpende Hand is ʼn organisasie sonder winsoogmerk wat ses betaalde internskappe in Kloofsig, Centurion, beskikbaar het. Die geskikte kandidate moet beskikbaar wees om vanaf 3 Julie tot 14 Julie 2017 aan ’n internskapprogram deel te neem. Verblyf word verskaf. Kandidate sal in die sosiale sektor opleiding ontvang en ervaring opdoen, wat onder andere skakelwerk, projekbestuur…
Lees meer

Tragiese Coligny-ongeluk word vir politieke redes misbruik

Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het gister, 3 Mei,  saam met instellings van die beweging, soos die vakbond Solidariteit, AfriForum en Helpende Hand, ʼn noodbesoek aan die dorp Coligny gebring. Hulle het die dorp besoek om die feite rondom die situasie te bekom, om die dorp se buurtwagte te ondersteun en om, waar…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!