Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Funza Lushaka-beursskema se keuringskriteria is ongrondwetlik

Slegs 23% van skole bied onderrig in Afrika-tale; Helpende Hand betwis logika van beursskema se keuringskriteria op grond van artikels 9 en 29 van die Grondwet en die persentasie inheemse Afrika-tale waarin grondslagfaseonderrig plaasvind Solidariteit Helpende Hand se besluit om die keuringskriteria van die Funza Lushaka -beursskema in die hof te betwis, spruit voort uit…

Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!