Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Oom kry nuwe bromponie na Knysna-tragedie

Solidariteit Helpende Hand se motorfietsklub het ’n mede-motorfietsryer se lewe dramaties verbeter deur vir hom ʼn bromponie te skenk. Oom Kobus en tannie Jenny Mostert se kothuis en al hulle besittings het met die Knysna-brande afgebrand. Oom Kobus werk by ʼn sekuriteitsfirma in Knysna, maar tydens die onlangse brande in dié area het hy ʼn…

Lees meer

Wat hou die toekoms vir Afrikaanse skoliere in?

In vandag se tyd is skool nie meer soos dit in die verlede was nie. Kinders word reeds van vroeg af deur ’n menigte uitdagings gekonfronteer wat volwassenes maar net van kan droom. Die behoefte aan ’n nuwe manier van skoolgaan is groter as ooit. Om aan die ewig-veranderende behoeftes te voldoen het Solidariteit Helpende…

Lees meer

Bejaardes baat by skenkings van gehoortoestelle

Solidariteit Helpende Hand is sedert 2015 besig om behoeftige bejaardes by te staan in hul pad na beter gehoor. Impact Hearing skenk gehoortoestelle en deur dié samewerkingsooreenkoms spoor Helpende Hand mense op wat dit die nodigste het, maar dit nie kan bekostig nie. Die organisasie nooi behoeftige bejaardes wat gehoorgestremd is om aansoek te doen…

Lees meer

Helpende Hand maak hul lippe rooi vir sanitêre ware

Solidariteit Helpende Hand het alle vrouens, oud en jonk, aangemoedig om op 18 Augustus 2017 hulle lippe rooi te tooi en ’n foto daarvan op sosiale media te versprei. Die doel van die oefening was om bewusmaking te skep oor meisies wat ’n tekort aan sanitêre ware het Augustus is Vrouemaand en een van basiese…

Lees meer
As jy armes van die wal in die sloot help

Armoede in Suid-Afrika

Vir Helpende Hand is armoede nooit relatief nie – ons dink nooit aan ons mense se swaarkry relatief tot ander mense se standaarde nie. Vir ons is armoede die gebrek aan keuses vir jouself en vir jou gesin. Dit is dus vir ons ’n groot saak van kommer wanneer Afrikaners gebrek ly aan keuses, veral…

Lees meer

Esidimeni-tragedie: Die departement maak gereed om verskoning te vra

Alternatiewe geskilbeslegtingproses (ADR-proses) vir Esidimeni-tragedie se fokus strek veel wyer as oorspronklik gedink   Solidariteit Helpende Hand is nou amptelik deel van die ADR-proses en beoog om families en gevalle wat nie deur die Ombudsman se verslag oor die tragedie geken is nie, maar wat skade of verlies gely het, ook deel daarvan te maak….

Lees meer

Esidimeni-tragedie lei tot ADR-proses

Alternatiewe geskilbeslegtingproses (ADR-proses) vir Esidimeni-tragedie se datums vasgestel. Sperdatum vir families om aansoek te doen nader vinnig. Solidariteit Helpende Hand is nou amptelik deel van die ADR-proses en beoog om families en gevalle wat nie deur die Ombudsman se verslag oor die tragedie geken is nie, maar wat skade of verlies gely het, ook deel…

Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!