Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Presteer tot 15% beter in jou studies

Die behoefte aan beter onderrigmetodes is groter as ooit en opvoedkundige video’s speel ’n al groter rol. Leerders wat van video’s gebruik maak om te studeer, presteer gemiddeld 15% beter as hulle klasmaats. Solidariteit Helpende Hand het ʼn steekproef onder graad 4 tot 7 leerders gedoen om te sien wat die beste onderrigmetode is. Die…

Lees meer

Wen Wiskunde met www.wolkskool.co.za  

Wiskunde word die “hekwag” genoem – die vak wat waghou vir keuring tot talle uitstekende tersiêre kwalifikasies. Daar is baie hulp te kry – soms is dit goeie hulp, soms help dit mens van die wal af in die sloot. Hier is ’n paar redes waarom www.wolkskool.co.za deel moet vorm van enige gesin se wedstrydplan…

Lees meer

Presteer tot 15% beter in jou studies – WOLKSKOOL

Die behoefte aan beter onderrigmetodes is groter as ooit en opvoedkundige video’s speel ’n al groter rol. Leerders wat van video gebruik maak om te studeer, presteer gemiddeld 15% beter as hulle klasmaat. Solidariteit Helpende Hand het ’n steekproef gedoen onder graad 4 tot 7 leerders om te sien wat die beste onderrigmetode is. Die…

Lees meer

Wat hou die toekoms vir Afrikaanse skoliere in?

In vandag se tyd is skool nie meer soos dit in die verlede was nie. Kinders word reeds van vroeg af deur ’n menigte uitdagings gekonfronteer wat volwassenes maar net van kan droom. Die behoefte aan ’n nuwe manier van skoolgaan is groter as ooit. Om aan die ewig-veranderende behoeftes te voldoen het Solidariteit Helpende…

Lees meer

Oom kry nuwe bromponie na Knysna-tragedie

Solidariteit Helpende Hand se motorfietsklub het ’n mede-motorfietsryer se lewe dramaties verbeter deur vir hom ʼn bromponie te skenk. Oom Kobus en tannie Jenny Mostert se kothuis en al hulle besittings het met die Knysna-brande afgebrand. Oom Kobus werk by ʼn sekuriteitsfirma in Knysna, maar tydens die onlangse brande in dié area het hy ʼn…

Lees meer

Helpende Hand maak hul lippe rooi vir sanitêre ware

Solidariteit Helpende Hand het alle vrouens, oud en jonk, aangemoedig om op 18 Augustus 2017 hulle lippe rooi te tooi en ’n foto daarvan op sosiale media te versprei. Die doel van die oefening was om bewusmaking te skep oor meisies wat ’n tekort aan sanitêre ware het Augustus is Vrouemaand en een van basiese…

Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!