Helpende Hand Nuus

Hannes Noëth gesêls #UitDieKantoor oor Helpende Hand se grootste uitdagings

Mense vra my dikwels wat beleef ek as van ons grootste uitdagings by Helpende Hand. Daar is vir my veral twee sake wat uitstaan. Dié besef en dié wete dat ‘n mens nooit by alles en almal sal kan uitkom soos wat ‘n mens wil nie. ‘n Mens moet besef self gestruktureerde aanpak van armoede…

Lees meer

Helpende Hand wens matrikulante sterkte toe vir eindeksamen

’n Boodskap van bemoediging van Hannes Noëth, besturende direkteur van Solidariteit Helpende Hand: Ons matrieks het pas afgeskop met hul eindeksamen. Dit is vir baie die laaste en belangrikste een van hul skoolloopbaan. Solidariteit Helpende Hand wil graag vir al ons matrikulante, hul ouers en familielede baie sterkte toewens. Ons weet dit is ’n tydperk…

Lees meer

Die Krag van Saam

deur Hannes Noëth Een van die ou filosowe het eens opgemerk dat daar drie maniere is om wysheid te bekom: Die maklikste is deur nabootsing, die edelste deur selfondersoek en die bitterste deur ondervinding. Die vraag is dus: Leer jy maklik, edel of bitter? Wanneer dit by samewerking kom is ’n mens so dikwels geneig…

Lees meer

Noord-Kaap-droogtekrisis: Boere op hul knieë om kinders in skole te hou

Die droogtekrisis in die Noord-Kaap het so toegeneem dat verskeie boere dit nie meer kan bekostig om hul kinders op skool te hou nie. Dit is veral vervoer-, skool- en koshuisgelde wat ouers nie meer kan bybring nie. Volgens Stefan Pieterse, hoof van Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum (SFS), het hulle reeds meer as R2,1…

Lees meer

Die wil om te help: Toerusting vir die toerusters

Saterdag 18 Augustus 2018 bied Solidariteit Helpende Hand se Wes-Kaapstreek ’n opleidingsgeleentheid aan toerusters wat graag in hulle gemeenskappe wil help. Hierdie tweede toerustingsgeleentheid vind plaas by Somerset West United Church. Die dag beloof om weereens ‘n leer-en-netwerkgeleentheid te bied vir maatskaplike werkers, sielkundiges, terapeute, onderwysers, beraders, religieuse leiers en enige belangstellendes. Hannes Noëth, Sarie…

Lees meer

Liefdadigheidsorganisasies vat hande vir gratis mediese hulp

Twee liefdadigheidsorganisasies, Solidariteit Helpende Hand en Operation Healing Hands (OHH), het vandeesweek hande gevat om behoeftige mense met gratis mediese hulp by te staan en sodoende die las op staatshospitale se waglyste te verminder. Helpende Hand is ’n welsynsorganisasie geskoei op die beginsels van die Helpmekaar-beweging van 1949. Helpende Hand fokus om ʼn antwoord op…

Lees meer

Jaarverslag 2019

Die werksaamhede van Solidariteit Helpende Hand in 2019 kan opgesom word in een klein ou woordjie: Dankie! Dankie aan ondersteuners wat glo in wat ons doen, die uitdagings verstaan, ten spyte van opdraandes ons steeds bystaan en hulp aanbied voordat ons vra. Sonder ondersteuners wat deel is van ons Helpende Hand-familie, sou alles soveel moeiliker…

Lees meer

Solidariteit Helpende Hand gee geboorte aan nuwe selfstandige instelling van die Solidariteit Beweging

Solidariteit Helpende Hand het geboorte gegee aan die nuutste selfstandige instelling van die Solidariteit Beweging, naamlik die Skoleondersteuningsentrum (SOS) wat vir die afgelope paar jaar onder die vlerk van Solidariteit Helpende Hand ontwikkel het. Die uitdaging vir Afrikaanse onderwys is so groot dat die Solidariteit Beweging besluit het om ‘n eie selfstandige instelling, wat getaak…

Lees meer

Helpende Hand wil armoede met finansiële vernuf verbreek

Solidariteit Helpende Hand het Vrydag sy #VerbreekArmoede-veldtog bekendgestel om armoede met finansiële kundigheid hok te slaan. Hannes Noëth, besturende direkteur van Helpende Hand, het tydens ’n mediakonferensie in Centurion gesê dié welsynsorganisasie se hoofdoel is om armoede te verlig, te verbreek en te voorkom. “Die rentevrye studielenings wat Helpende Hand se studiefonds jaarliks verskaf aan…

Lees meer

Jy is Afrikaans is Groot se borg! #JouAiG

Afrikaans is Groot (AiG) het Dinsdag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die publiek die hoofborg van die Afrikaans is Groot-vertonings is en gaan bly. Daarom het AiG saam met Solidariteit Helpende Hand die #JouAiG – veldtog van stapel gestuur om intrinsieke klem te plaas op die eienaarskap wat kaartjiehouers in die AiG-ervaring het. #JouAiG Die…

Lees meer

Projekte met Hart April

Lees gerus waarmee Solidariteit Helpende Hand se takke mee besig is. Hier projekte met hart word maandeliks opgedateer.   HENNEMAN Die Hennenman-tak het ’n finansiële werkswinkel aangebied op Saterdag 14 April waartydens die gaste ingelig was oor verskeie finansiële aspekte wat hulle sente kan rek. Temas wat aangeraak was is as volg: • Skuld •…

Lees meer

Houer VOL Hoop

Houers VOL Hoop – help só in ’n japtrap Die Solidariteit Beweging het Dinsdag tydens sy Helpmekaar-dag sy amptelike Krisisfonds gestig om die maatskaplike nood wat reeds weens die nuwe koronavirus (Covid-19)-krisis ontstaan het, aan te pak. Dié fonds word deur Solidariteit Helpende Hand bestuur. Volgens Hannes Noëth, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, volg…

Lees meer

Die 50ste Ons Winkel

– Deur Pieter van der Walt :Bemarking & Administratiewe Beampte Ons Winkel Wanneer laas het ons sommer net stilgestaan en ons prestasies gevier? Of selfs dit net erken? As entrepreneurs, spandeer die Ons Winkel-span baie tyd aan toekomsbeplanning en raak soms behep daarmee. Wanneer ons ’n doelwit bereik, is entrepreneurs gekondisioneer om onmiddellik na die…

Lees meer

Ons Winkels behaal 50ste mylpaal

Ons Winkels, ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand, het vandeesweek ’n mylpaal behaal met sy 50ste welsynswinkel wat sy deure oopgemaak het sedert die inisiatief byna ’n dekade gelede begin is. Agtergrond Alet Robbeson, Helpende Hand se hoof van Ons Winkels, het Donderdag verduidelik Helpende Hand se eerste skenkingswinkel het in 2010 in Centurion oopgemaak….

Lees meer

Riana Nel ambassadeur vir behoeftiges

Honderde behoeftige graadeens wat twaalf jaar gelede landwyd ten volle toegeruste skooltasse ontvang het, gaan volgende jaar matriek toe. “Sonder ’n tassie en skryfbehoeftes in graadeen sou matriek dalk nooit vir van dié kinders moontlik gewees het nie,” sê die Afrikaanse sanger Riana Nel, wat ’n ambassadeur is van Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek. Riana…

Lees meer

Josef Silo’s

COVID-19: Helpende Hand rig Josef Silo’s op vir hongersnood Suid-Afrika en die hele wêreld bevind homself in uitdagende tye en daarom het die welsynsorganisasie Helpende Hand besluit om die Bybel as ’n riglyn te gebruik om seker te maak dat mense in nood in dié uitdagende tye genoegsame kos kry. Hannes Noëth, Solidariteit Helpende Hand…

Lees meer

Helpende Hand pak veldtog aan om armoede met finansiële vernuf te verbreek

Solidariteit Helpende Hand het ’n veldtog van stapel gestuur om armoede met finansiële kundigheid hok te slaan. Hannes Noëth, besturende direkteur van Helpende Hand, het tydens ’n mediakonferensie in Centurion gesê dié welsynsorganisasie se hoofdoel is om armoede te verlig, verbreek en voorkom. “Die rentevrye studielenings wat Helpende Hand jaarliks verskaf aan behoeftige studente wat…

Lees meer

Helpende Hand betreur die afsterwe van Huis Davidtsz-inwoner

Solidariteit Helpende Hand bevestig met leedwese dat Cora du Plessis op Vrydag, 10 Augustus 2018 in die vroeë-oggendure oorlede is. Du Plessis is Woensdag omstreeks 11:00 deur ’n ambulans na Tswane Distrikhospitaal geneem. Sy woon reeds sedert September 2017 in Huis Davidtsz. Cornelia Isabella (Cora) du Plessis (71), is een van die 150 bejaardes wat…

Lees meer

Helpende Hand se Tassie-projek gaan matriek toe

Talle van die hulpbehoewende graadeens wat twaalf jaar gelede van die eerstes was wat ’n volgepakte skooltassie van die Solidariteit Helpende Hand ontvang het, is vanjaar in matriek. Drie van dié matrikulante was Vrydag saam met bekendes soos die voormalige Springbokrugbyspeler Bakkies Botha en Ivan Roux, van Die Kontrak-faam, by die Nederduits-Gereformeerde Kerk in Booysens om…

Lees meer

Streeknuus: Helpende Hand maak geskiedenis in die Wes-Kaap

Nagenoeg 150 rolspelers van al die uithoeke in die Wes-Kaap het onlangs bymekaargekom om ’n daadwerklike poging aan te wend om armoede in die provinsie te verlig, te verbreek en te voorkom. Altesaam nege takke van Solidariteit Helpende Hand en verteenwoordigers van sewe van Helpende Hand se Ons Winkel-skenkingswinkels regoor die provinsie het in Maart…

Lees meer

Helpende Hand bring gemeenskap saam na bejaarde-tragedie

Die hartseer dood van ’n 82-jarige bejaarde van Emalahleni (Witbank) het ’n gemeenskap saamgebring en ’n geleentheid geskep wat in die toekoms soortgelyke voorvalle kan verhoed. Annemarie van Heerden, Solidariteit Helpende Hand se streeksorganiseerder van Mpumalanga, het Sondag gesê die dood van Heleen Dinkelmann (82) het haar en die gemeenskap hard getref. Dinkelmann is Saterdag,…

Lees meer

Huis Davidtsz ontruim weens stakings

Huis Davidtsz, die tehuis vir bejaardes in Pretoria se middestad wat al byna ’n jaar lank sporadies onder personeelstakings gebuk gaan, gaan met onmiddellike inwerkstelling tydelik ontruim word. Hannes Noëth, besturende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, het Vrydag gesê die bestuursraad van Huis Davidtsz het ná ’n lang vergadering met die Gautengse departemente van gesondheid…

Lees meer
Die opening van Ons Sentrum. maatskaplike werkers

Helpende Hand pak maatskaplike probleme

Solidariteit Helpende Hand het vandeesweek geskiedenis gemaak met die opening van sy eerste Ons Sentrum-gemeenskapsentrum, wat met ʼn netwerk van maatskaplike werkers en kundiges se hulp gaan help om Afrikaner-armoede te verlig. Dié sentrum wat geleë is in die sportsaal van die NG Kerk Onderstepoort in Pretoria-Noord, is die eerste van sy soort om verskeie…

Lees meer

FroueVonds

FroueVonds want alles loop nie altyd reg nie FroueVonds want alles loop nie altyd reg nie Oorsig Droomrokke Raak betrokke Vroue skryf saam Susanna Smit Studiefonds Donasie Oorsig Droomrokke Droomrokke

Lees meer

Projekte met Hart – Julie

DESPATCH Nagenoeg 70 bejaardes word bederf met heerlike middagete, verversings en die rolprent “Die Erfgenaam”. Hierdie suksesvolle, jaarlikse projek word al die afgelope vier jaar gehou en die bejaardes kan gewoonlik nie wag vir die volgende Rolprentdag nie. Jongmense word ook betrek by die dag en 12 Hoërskool-leerlinge het help kos bedien, rolstoele aanry en…

Lees meer

10 Briewe van dank aan die Studiefondssentrum

Met Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum se tiende bestaansjaar het ons besluit om tien studente te nader om hulle ervaringe te deel. Ons moet erken, ons het wonderlike getuienisse ontvang en ons is dankbaar om so ‘n groot verskil te kan maak. Hier volg 10 briewe van 10 studente: ‘Geagte Stefan, ek wil opreg dankie sê…

Lees meer