Helpende Hand Nuus

Lukas Coetsee entrepreneurskap

Helpende Hand bied leiding vir entrepreneurs

Deur Lukas Coetsee Hoe meer mense in staat is om besighede te bedryf en ons hul besighede ondersteun, hoe sterker word ’n samelewing. Die bose afwaartse spiraal wat armoede veroorsaak, kan alleenlik omgekeer word met die skep van ’n vorm van vooruitgang en welvaart waar mense hulself en dié na aan hulle ophef. Hoeveel mense…

Lees meer
Lukas Coetsee entrepreneurskap

Die belangrikheid van entrepreneurskap

Deur Lukas Coetsee Alle lande lewer hul kwota entrepreneurs wat die samelewing verryk met innovasie en die lewering van ’n uiteenlopende reeks goedere en dienste. Hierdie groep mense is kosbaar aangesien hulle geleenthede identifiseer, hul eie geld waag in die ekonomiese ketting en die werklike skeppers van werk en welvaart is. Nie enige mens het…

Lees meer

Helpende Hand pak veldtog aan om armoede met finansiële vernuf te verbreek

Solidariteit Helpende Hand het ’n veldtog van stapel gestuur om armoede met finansiële kundigheid hok te slaan. Hannes Noëth, besturende direkteur van Helpende Hand, het tydens ’n mediakonferensie in Centurion gesê dié welsynsorganisasie se hoofdoel is om armoede te verlig, verbreek en voorkom. “Die rentevrye studielenings wat Helpende Hand jaarliks verskaf aan behoeftige studente wat…

Lees meer

Helpende Hand wil armoede met finansiële vernuf verbreek

Solidariteit Helpende Hand het Vrydag sy #VerbreekArmoede-veldtog bekendgestel om armoede met finansiële kundigheid hok te slaan. Hannes Noëth, besturende direkteur van Helpende Hand, het tydens ’n mediakonferensie in Centurion gesê dié welsynsorganisasie se hoofdoel is om armoede te verlig, te verbreek en te voorkom. “Die rentevrye studielenings wat Helpende Hand se studiefonds jaarliks verskaf aan…

Lees meer