Skip to content

Helpende Hand Nuus

#StopHonger

#STOP HONGER #STOP HONGER Elke aand is daar kleuters wat honger gaan slaap. Hulle ouers kan net eenvoudig nie bekostig om vir hulle kos te verskaf nie. Die #Stophonger-projek is daarop gemik om te sorg dat alle kleuters ‘n bord kos inkry. Daar is tans meer as 8000 kleuters wat deel uitmaak van Solidariteit Helpende Hand…

Lees meer

Helpende Hand voed tans 8 000 kinders, maar dis nie genoeg

Danksy Helpende Hand se ondersteuners en bekende #StopHonger-ambassadeurs kan dié welsynsorganisasie vanjaar aan 8 000 kleuters landwyd elke dag ’n gesonde bord kos voorsien. Margolé Riekert, koördineerder van Helpende Hand se voedingsprogram, het gesê Helpende Hand se Kosblikkie-projek alleen, kon in 2018 sorg dat altesaam 6 500 kleuters van 82 skole landwyd elke skooldag ’n…

Lees meer

Stafie

Kan jy, as jy aan jou kinderjare terugdink, onthou dat jy ooit honger moes gaan slaap? Daar is tans so baie kleuters in Suid-Afrika wat wel hartseer en honger bed toe gaan. Ons wil nie hê ons kinders moet bedelaars wees nie, en ons by Helpende Hand wil ook nie bedel om nié bedelaars van…

Lees meer

Media

Helpende Hand kanaal Solidariteit Helpende Hand is ’n welsynsorganisasie geskoei op die beginsels van die Helpmekaar-beweging van 1949. Ons fokus is om ʼn antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis te vind deur ʼn verskeidenheid van projekte. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en te verbreek. Nagenoeg 80%…

Lees meer

Tuis

Sluit aan Donasie Nuusbrief Kosblikkie Help ons om 2500 Afrikaanse-onderwysers te ondersteun #StopHonger Onderteken ‘n plegbelofte en moet nie dat een kind weer honger gaan slaap nie! Skooltassie Help ons om vir 5000 Graadeens  in 2019 skooltassies te gee Bejaardes Help ons om 500 bejaardes te ondersteun Studiefonds Stig ’n studiefonds en help ons om…

Lees meer

Streeknuus: Motorfietsryers maak harte oop vir liefdadigheid

Motorfietsryers verbonde aan die Fomo’s-groep het hul harte en beursies vir liefdadigheid oopgemaak en byna R50 000 aan Solidariteit Helpende Hand se Gauteng-Suid-streek geskenk. Mariëtte van de Werken, die takvoorsitter van die Gauteng-Suid-streek, het onlangs dié ruim skenking in ontvangs geneem en gesê die geld gaan aangewend word om hongersnood onder hulpbehoewende kleuters in die…

Lees meer

#HelpJag-sangers maak kinderhartjies bly met musiek en vol magies

Touch of Class en Solidariteit Helpende Hand het onlangs as deel van die #HelpJag-veldtog sowat 50 kinders by ’n kleuterskool in weste van Pretoria gaan bederf. Die duo, Deon van der Merwe en Ruhan du Toit, het hul kitare saam met braaitange ingespan om die kleuters te bederf en te sorg hulle gaan met ’n…

Lees meer

Vroue wil wêreldrekord in pajamas laat spat

Nagenoeg 2 000 vroue word benodig om binnekort ’n wêreldrekord te laat spat vir die meeste vroue wat gelyktydig in hul nagklere gaan fliek. Finesse bied vanjaar ʼn massa Fliek-in-pajamas-aand aan. Nie net beoog hulle om die wêreldrekord te verbeter nie, maar doen hulle dit terselfdetyd ten bate van Solidariteit Helpende Hand. Die fliek wat…

Lees meer

Want liefdadigheid verlig – ‘n Ware Helpende Hand verhaal

Janice tel die swaar pot op en sit dit op die stoof.  Ingedagte kyk sy af na die swart steenkoolstreep op haar hand voor sy moed skep en antwoord: “Die kos is op die stoof my liefie… word nou rustig, julle gaan amper eet!” Vandag is dag drie –  die derde dag wat sy al…

Lees meer

’n Pot vol koue water… kan ons toelaat dat nog ’n Afrikaanse kind honger gaan slaap?

My persepsie van armoede het drasties verander vandat ek by Solidariteit Helpende Hand roepingsdiens aanvaar het. Terwyl baie vir hul eie besluite verantwoordelikheid kan aanvaar, is daar lede van ons gemeenskap wat in omstandighede gebore word waaraan hulle self geen verskil kan maak nie. Kwesbare kleuters uit behoeftige gemeenskappe word in armoede gebore. Hulle het…

Lees meer