Privaatheidsbeleid

TuisMeer oor ons Nuus en media Podsendings Dokumente BeroepeProjekte Bemagtig ‘n Kind StopHonger Kosblikkie Skooltassie Braaf die boerboel Piet tande Tekkies en toks FroueVonds Vroue soos Rut Boesemvriendinne HelpHetta Droomrokke Susanna Smit Studiefonds Steeds Vrou digbundel HelpJag Bejaardes projekte Breinaald HelpHoor Katarakchirurgie Seniors-in-aksie Ere-ondersteuner Persone met gestremdhede HelpHoor-projek Ere-ondersteuner PlantSelfAnder inisiatiewe Internasionale Skakeling Monumentaal Josef…

Lees meer

Vroue – Die millenniërs

Vroue uit verskillende generasies Die millenniërs Die millenniërs is tussen 1981 en 1996 gebore. Hulle het die vinnige opkoms van tegnologie beleef en het oor die algemeen ‘n beter opvoeding as vroeëre geslagte en beter toegang tot inligting. Millenniërs bevraagteken dikwels die tradisionele rolverdeling van vroue en mans in die samelewing en die werkplek. Vroue…

Lees meer

Die belangrike rol van versorgers: ‘n oproep tot gemeenskapsbelegging

In ‘n era van vinnige tegnologiese vooruitgang en die veranderinge in die samelewing bly min beroepe so standvastig en noodsaaklik soos dié van versorgers. Hierdie toegewyde individue speel ‘n deurslaggewende rol in die verskaffing van deernisvolle ondersteuning en hulp aan bejaardes en persone en kinders met gestremdhede. Aangesien die bevolking van ouer volwassenes steeds teen…

Lees meer

SKYN

TuisMeer oor ons Nuus en media Podsendings Dokumente BeroepeProjekte Bemagtig ‘n Kind StopHonger Kosblikkie Skooltassie Braaf die boerboel Piet tande Tekkies en toks FroueVonds Vroue soos Rut Boesemvriendinne HelpHetta Droomrokke Susanna Smit Studiefonds Steeds Vrou digbundel HelpJag Bejaardes projekte Breinaald HelpHoor Katarakchirurgie Seniors-in-aksie Ere-ondersteuner Persone met gestremdhede HelpHoor-projek Ere-ondersteuner PlantSelfAnder inisiatiewe Internasionale Skakeling Monumentaal Josef…

Lees meer

Boesemvriendinne sokkies

Koop vandag nog jóú paar sokkies en help ’n boesemvriendin!Dit word gratis versend en kos slegs R169 per paar. Sox Footwear werk saam met USN en Solidariteit Helpende Hand aan die Boesemvriendinne-projek. Hierdie inisiatief is deur Helpende Hand geloods om in Oktober tydens Borskankerbewusmakingsmaand bewustheid te skep. Die opbrengs van die verkope sal aan dié…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 22 My ouma was ‘n bedrywige plaasmens wat nooit vir werk geskrik het nie. As jy haar sien, was sy op haar voete en was haar hande besig met van tuinmaak tot kosmaak. Een van die take wat sy dikwels aangepak het, was om konfyt te kook. Waar sy konfyt gekook het was irrelevant,…

Lees meer