Weermagberoepe

  • 21 Augustus, 2014

WEERMAGBEROEPE WAT BEHELS DIE BEROEP ʼn Wye verskeidenheid beroepe word in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) aangebied, wat bestaan uit die Gewone Weermag, Deeltyds Weermag en die Reserwes. Die operasionele struktuur van die  SANW behels die SA Leër, SA Lugdiens,…

Lees meer

Veiligheidswag Gepantserde Voertuie

  • 21 Augustus, 2014

VEILIGHEIDSWAG GEPANTSERDE VOERTUIE   WAT BEHELS DIE BEROEP? Die hoofverantwoordelikheid van veiligheidswagte van gepantserde voertuie is om kontant en waardevolle items te vervoer en in transito te beskerm.  Hulle laai sakke geld en waardevolle items in gepantserde voertuie by banke…

Lees meer

Tandterapeut

  • 21 Augustus, 2014

TANDTERAPEUT WAT BEHELS DIE BEROEP Tandterapeute bied basiese tandheelkundige dienste en voorkomende tandheelkunde aan. Tandterapie as ʼn beroep het in die 1970’s tot stand gekom om voorsiening te maak vir die toenemende aantal mense wat op die openbare gesondheidsdienste staatmaak…

Lees meer

Tandtegnikus

  • 21 Augustus, 2014

TANDTEGNIKUS WAT BEHELS DIE BEROEP Tandtegnici is vaardige vakmanne wat tandherstelwerk soos kunstande, brûe, krone, vulsels, tandbande en ander ortodontiese hersteltoerusting maak. Hulle volg die aanwysings of voorskrifte van ʼn tandarts en werk nie met die pasiënte self nie. Wanneer…

Lees meer

Tandhigienis

  • 21 Augustus, 2014

TANDHIGIËNIS WAT BEHELS DIE BEROEP Tandhigiëniste (mondhigiëniste) is gemoeid met die bevordering van mondhigiëne en die voorkoming van dentale siektes. Hulle verwyder vlekke en aanpaksel van tande en poleer hulle. Hulle wend teenverrottingsagente op tande aan, sit tydelike vulsels in…

Lees meer

Besonderhede van Donasie:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Bankbesonderhede:

Rekeningnaam: SOLIDARITEIT HELPENDE HAND
Rekeningnommer: 62331447541
Tak: CENTURION
Takkode: 261-550
Verwysing: Studiefondssentrum

Laai die bankbesonderhede hier af: klik hier

Kontakbesonderhede:

Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]
webwerf: https://studiefonds.co.za

Hoof van Studiefondsentrum 

Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]
Sel: 076 424 1400