Areas vir nuwe Ons Winkels

AREAS VIR NUWE ONS WINKELS

Wes-Rand

Fochville
Carletonville

KwaZulu-Natal

Pietermaritzburg
Pinetown
Durban-Noord

Noordwes

Zeerust
Vryburg

Wes-Kaap

Moorreesburg
Vredendal
Vishoek
Veldrif
Langebaan
Ceres
Tulbach

Mpumalanga

Sabie/Hazyview
Lydenburg

Vrystaat

Reitz
Parys
Bothaville
Heilbron
Kroonstad
Wesselsbron
Jacobsdal

Noord-Kaap

Warrenton
Springbok
Kathu
De Aar
Kuruman
Prieska
Colesberg
Postmasburg
Vryburg
Bloemhof
Calvinia
Douglas

Oos-Kaap

Grahamstad
Oos-Londen
Queenstown

Oos-Rand

Germiston

Wou jy nog altyd jou eie besigheid in jou dorp besit? Nou kan jy die eienaar van 'n Ons Winkel raak!

Wat behels dit?

Ons Winkels ontvang skenkings van die publiek en sit dit om in kapitaal (verkoop dit).
Die kapitaal voorsien die eienaar van 'n inkomste en befonds onder andere studiefondse en maatskaplike projekte in die
As eienaar sal jy verantwoordelik wees vir die bestuur van en daaglikse pligte in die winkel.
Jy benodig genoegsame aanvangskapitaal.

Jy is ideaal vir die posisie indien jy oor die volgende beskik:

Ervaring as eienaar of bestuurder van 'n besigheid
Jou eie voertuig
Kennis van personeelaangeleenthede
MS Office-vaardighede
Kennis van bemarking en sosiale media

Ons Winkel - Nuwe winkels

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*