Seniors in Aksie

Seniors in Aksie Solidariteit Helpende Hand heg besondere waarde aan ons ouer geslag, aangesien hulle die ruggraat van ons gemeenskappe is. Nie net kan ons senior burgers ryke lewenservarings met ons deel nie, maar hulle het ook ons geskiedenis, kultuur en waardes help vorm. Helpende Hand het egter deur navorsing bevind dat eensaamheid die grootste…

Lees meer

Bejaardemishandeling

Bejaardemishandeling Mishandeling van bejaardes is ‘n hartverskeurende werklikheid wat dikwels in die skaduwees van ons samelewing plaasvind. Dit verwys na enige vorm van fisiese, emosionele of finansiële mishandeling wat ouer persone aangedoen word. Ongelukkig is familielede of versorgers wat vertroue en sorg behoort te bied dikwels die oortreders. Bejaardemishandeling hou ernstige gevolge vir die geestelike…

Lees meer

Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet

Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet Wanneer ‘n kind sê: “Ek wil nie meer lewe nie,” laat dit enige ouer se hart stol. Soms is dit ‘n uitroep van emosionele pyn en ‘n soeke na hulp, maar dit kan ook ‘n ernstige waarskuwingsteken wees. Daarom is dit belangrik dat ouers en onderwysers weet…

Lees meer

Die krag van enkelmoeders

Om ‘n ma te wees, is reeds ‘n groot roeping. Maar om as enkelma elke dag albei rolle te vervul, vra ‘n diepte van krag, deursettingsvermoë en liefde wat min mense ooit regtig sal verstaan.

Lees meer

Die rol van ‘n moeder in ‘n baba se lewe

In ‘n wêreld wat heeltyd verander, bly ‘n moeder een van die belangrikste en mees konstante invloede in ‘n baba se lewe. Van die heel eerste oomblikke af begin die band tussen moeder en kind vorm, en dit het ‘n invloed wat ‘n leeftyd lank hou. Hierdie verhouding speel ‘n groot rol in hoe ‘n baba emosioneel, fisies en sosiaal ontwikkel.

Lees meer

Aspergersindroom: Verstaan die unieke wêreld agter die spektrum

Aspergersindroom is deel van ’n groep neurologiese toestande wat bekend staan as outismespektrumversteurings. Dit word aan die ligter kant van die spektrum geplaas en dikwels beskryf as hoogsfunksionerende outisme. Waar Aspergersindroom vroeër as ’n afsonderlike diagnose beskou is, vorm dit vandag deel van die breër outismespektrum.

Lees meer

Die outismespektrum

Die outismespektrum Outismespektrumversteuring (OSV) is ‘n ontwikkelingsversteuring wat individue op verskeie maniere affekteer, veral op die gebied van sosiale interaksie, kommunikasie en gedrag. Gevalle van outisme neem wêreldwyd toe, maar die simptome is dikwels subtiel en verskil van kind tot kind, wat dit soms moeilik maak om dit vroeg te herken. Vroeë opsporing en intervensie…

Lees meer