BRIEF 163: Genoeg

#LieweLeser Ek lees tans The Psychology of Money deur Morgan Housel. Baie interessant. In die boek vertel die skrywer van ‘n gesprek tussen Kurt Vonnegut en Joseph Heller by ‘n partytjie op Shelter Island. Die gasheer was ‘n verskansingsfondsbestuurder wat op daardie een dag meer geld gemaak het as wat Heller met sy suksesvolle roman,…

Lees meer

DIE DEUGSAME VROU

Die Deugsame Vrou Haar stem is stil, haar hart is sterk – Dis God se wil wat deur haar werk. “‘n Deugsame vrou, wie sal haar vind?” so fluister Spreuke in die wind. Meer werd as korale blink haar waarde, haar lewe getuig van God se genade. Soos Debora wat onder die palm gaan sit,…

Lees meer

Brief 169: Spinnerakke van die lewe

#LieweLeser My pa het ‘n paar jaar terug aan ons verduidelik dat een van ‘n paar dinge kan gebeur as ‘n stadsjapie op ‘n plaas aankom: Jy gaan van die plaaslewe hou en daarby aanpas. Of nie. My pa het ons geleer om ondersoekend na die lewe te kyk. Om dinge nie net te sien…

Lees meer

Brief 168: Vuurtorings en Vuurwagters

#LieweLeser ‘n Vuurtoring en ‘n kerktoring laat my telkens aan my ma dink. Wanneer ons saam deur Suid-Afrika reis en die land se klein dorpies verken, maak ons byna altyd tyd om by die plaaslike kerk of, indien ons langs die kus is, by ‘n vuurtoring stil te hou om ‘n foto of twee te…

Lees meer

Brief 166: Die krag van ‘n hart wat gee

#LieweLeser My oupa was ‘n diensbare man. In die gemeenskap was hy bekend vir sy helpende hand, grappies, positiewe gesindheid en die liefde wat kinders vir hom gehad het. As kinders jou liefhet, sê dit reeds baie van jou karakter. Dat die grootmense net so mal oor hom was, het dit net verder bevestig. My…

Lees meer

BRIEF 161: Die buurman wat nooit gekla het nie

#LieweLeser Daar trek toe dié week ‘n ou oom uit ons straat uit. My buurman. Dis nie iemand wat groot geraas gemaak het nie en ook nie iemand wat bekend was vir indrukwekkende motors of luukse kuiers nie. Net ‘n eenvoudige, bejaarde man wat stadig gestap het, altyd netjies aangetrek was en die gewoonte gehad…

Lees meer

BRIEF 160: Jou gawes het waarde

#LieweLeser Ek het ‘n jong vriend wat baie ure aan sy werk toewy. Sy werksdag begin net voor sonop en eindig eers weer laataand. Hy kla nie en noem net soms dat hy moeg is … moeg, maar gelukkig. Dit was vir my baie gou duidelik dat hy lief is vir dit wat hy doen.…

Lees meer

BRIEF 159: Rus

#LieweLeser Ek sukkel soms om af te skakel. Met die stad se gejaag kan rus selfs vir ons vreemd lyk. Op die plaas lyk dit weer vir my anders, want as die reën toesak, kruip die natuur weg. Elke swaeltjie in hul nes, elke bees onder ‘n boom of in ‘n stal – selfs die…

Lees meer

BRIEF 162: Versorging begin in die hart

#LieweLeser In my ouma se laaste jare moes ons my ma help om haar ma te was, aan te trek, op te help en haar hare te kam. Dit was vir my lekker om haar te versorg en na haar te kyk wanneer ons op die plaas was. Ek kon haar grimeer en haar hare…

Lees meer

BRIEF 158: God maak alles nuut

#LieweLeser Genesing neem tyd. Die wete dat God nie haastig is met ons nie vertroos my altyd. In plaas daarvan om ons aan te jaag, stap Hy langs ons deur die vrae wat ons nie kan beantwoord nie en sit Hy saam met ons deur die stille trane en die doodse stiltes. Dit het my…

Lees meer