Gee om, gee aan…

In Spreuke 18:21 lees ek vanoggend weer: “Dood en lewe is in die mag van die tong en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrugte daarvan eet.” Om vir ander om te gee, is iets wat die meeste van ons met relatief min moeite regkry.  Ek besef dat dit makliker is om vir mense…

Lees meer

Solidarity Helping Hand and AfriForum

Joint media statement 19 July 2021 Solidarity Helping Hand and AfriForum’s Private Prosecution Unit represent family of Life Esidimeni victim during inquest Solidarity Helping Hand and AfriForum’s Private Prosecution Unit are currently supporting Sandra de Villiers in the judicial inquest into the death of her brother, Jaco Stols, in 2016 during the Life Esidimeni tragedy.…

Lees meer

Solidariteit Helpende Hand en AfriForum

Gesamentlike mediaverklaring 19 Julie 2021 Solidariteit Helpende Hand en AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan familie van Life Esidimeni-slagoffer by tydens GDO Solidariteit Helpende Hand en AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sandra de Villiers by in die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van haar broer, Jaco Stols, in 2016 tydens die Life Esidimeni-tragedie. Adv. Phyllis…

Lees meer

Appel sluit by #HelpJag-span aan

Helpende Hand is trots daarop om die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Appel, as ’n ambassadeur van dié welsynsorganisasie se #HelpJag-projek te verwelkom. Appel het pas amptelik met Helpende Hand hande gevat en gaan saam met #HelpJag se ander twee ambassadeurs, die oud-Springbok Bakkies Botha en sanger Adam Tas, help dat meer as 8 000 behoeftige…

Lees meer

Jagters bring hulle deel om honger te bestry ten spyte van pandemie

Met 2020 se jagseisoen wat sy laaste doodskoppe gee, kan Solidariteit Helpende Hand se #HelpJag-span terugkyk na die hoogtepunte wat bereik is ten spyte van uitdagings wat die nasionale inperkingsregulasies gebied het. Margolé Riekert, Helpende Hand se projekorganiseerder van #HelpJag, sê dat #HelpJag altesaam 23 ton wildsvleis teen die einde van Augustus verlede jaar ingesamel…

Lees meer

Natshoot dra R 60 000 by tot HelpJag-sukses

Die Covid-19 pandemie het verskeie uitdagings vir die jagbedryf en gevolglik ook vir Solidariteit Helpende Hand se HelpJag-projek na vore gebring. Voor die Covid-19 pandemie, het HelpJag, wat hoofsaaklik staatmaak op skenkings vanuit die jagbedryf, 8 000 kinders van hul daaglikse proteïeninname voorsien. Die verbod op jag tydens vlak vier van inperking, het Helpende Hand se HelpJag-projek…

Lees meer

Jagters plaas armoede in visier

As jag in jou are loop is dit onlosmaaklik deel van jou…dis nie iets wat jy kan kies nie; dit het JOU gekies.  En wanneer die jagveld roep is dit al wat jy hoor; al wat jy dink, droom, slaap, eet.  Dis ‘n hunkering. Solidariteit Helpende Hand se HelpJag inisiatief het in 2018 sy eerste…

Lees meer

Buisdoorens

Buisdoorens. Eers net ’n naam, maar die naam het vinnig verander na ’n herinnering wat ’n glimlag op ons gesigte sit. Hier kry ’n “bosveld-sonsak” nuwe betekenis wanneer die son oranje agter die klein wit wolkies en die ryg doringbosse sak. Hier vind jou siel rus wanneer jy saans jou verlustig aan die veranderende beeld…

Lees meer

Die rol van jag in natuurbewaring

Daar is mense wat frons as hulle die woorde jag en natuurbewaring in een sinnetjie saam aantref, veral nog met die konnotasie dat díe twee begrippe enigsins met mekaar verband kan hou. Tog is jag vandag een van die belangrikste fasette of dan meganismes vir die effektiewe bewaring van die natuur. Jare gelede, voordat die…

Lees meer