Buisdoorens

Buisdoorens. Eers net ’n naam, maar die naam het vinnig verander na ’n herinnering wat ’n glimlag op ons gesigte sit. Hier kry ’n “bosveld-sonsak” nuwe betekenis wanneer die son oranje agter die klein wit wolkies en die ryg doringbosse sak. Hier vind jou siel rus wanneer jy saans jou verlustig aan die veranderende beeld…

Lees meer

Die rol van jag in natuurbewaring

Daar is mense wat frons as hulle die woorde jag en natuurbewaring in een sinnetjie saam aantref, veral nog met die konnotasie dat díe twee begrippe enigsins met mekaar verband kan hou. Tog is jag vandag een van die belangrikste fasette of dan meganismes vir die effektiewe bewaring van die natuur. Jare gelede, voordat die…

Lees meer

Nina se storie | Bemagtig ‘n kind

My naam is Nina. Ek het vir my  susie gevra om die briev vir jule te skryf, want ek kan mos nog nie skreif nie.  My susie  is ok in die skool in Gr 3. Ek wil vir jule ‘n storie vertel. Ek bly in ‘n  hysie, saam met  pappa, mamma,  my 2 susies, boetie,…

Lees meer

Morné Steyn en Vlok Cilliers skop armoedeprojek af

Die bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak.Cilliers, deur sy skopakademie Vlokskop, en Steyn, Springbok en Blou Bul-speler, het pas saam met Helpende Hand hul Tekkies & Toks-projek van stapel gestuur. Tekkies & Toks gaan met die publiek se…

Lees meer

Belangrikheid van kleutervoeding

Deur Chanelle Retief – Eienaar NutriFundi ʼn Gesonde dieet is belangrik vir alle ouderdomme, maar veral vir kleuters. Omdat kleuters so vining groei en ontwikkel, het hulle behoorlike nutriënte nodig om gesond en sterk te bly. Die nodige voedingstowwe laat hulle ook gesond en sterk grootword. Tydens die kleuterjare vind ʼn groot deel van breinontwikkeling…

Lees meer

Helpende Hand voed tans 8 000 kinders daagliks

Elke aand is daar kleuters wat honger gaan slaap. Hulle ouers kan net eenvoudig nie bekostig om vir hulle kos te gee nie. #StopHonger saam met die Kosblikkie-projek is daarop gemik om te sorg dat hierdie kleuters daagliks ʼn bord kos ontvang. Magies volmaak… dis waaroor dit gaan.  Dit is hartverskeurend hoeveel kleuters afhanklik is…

Lees meer

ONS EIE DING of ʼn GEMEENSKAP-DING?

Tanya Rossouw – Maatskaplike werker, Bloemfontein   Ons kan so maklik voel ons staan alleen. Miskien is dit omdat baie van ons wel alleen staan. Ons het oor die jare ONS EIE DING begin doen, in ʼn tyd toe dit makliker was om ONS EIE DING te doen. Daarmee saam het ons dít waarvoor ons baie hard gewerk…

Lees meer