Belangrike kennisgewing: Belastingnommer vir artikel 18A-sertifikaat
Hiermee herinner ons u dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ingevolge die belastingwet nie u artikel 18A-sertifikaat sal aanvaar as u belastingnommer nie daarop verskyn nie.
Stuur asseblief u belastingnommer voor 28 Maart 2025 aan Solidariteit Helpende Hand sodat u u sertifikaat betyds kan ontvang en vir belastingdoeleindes indien.
Volg die skakel 18A inligting of stuur ‘n e-pos aan [email protected] met u ID-nommer en belastingnommer.
Dankie vir u begrip en samewerking. Indien u enige verdere navrae het, kontak ons gerus by [email protected]
Vriendelike Groete
Tel: 012Â 111 8360
Klik op www.sluitaan.co.za en word vandag nog deel van die Solidariteit Helpende Hand-familie.
