Hiermee herinner ons u dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ingevolge die belastingwet nie u artikel 18A-sertifikaat sal aanvaar as u belastingnommer nie daarop verskyn nie.
Stuur asseblief u belastingnommer voor 28 Maart 2025 aan Solidariteit Helpende Hand sodat u u sertifikaat betyds kan ontvang en vir belastingdoeleindes indien.
Volg die skakel 18A inligting of stuur ‘n e-pos aan 18A@helpendehand.co.za met u ID-nommer en belastingnommer.
Dankie vir u begrip en samewerking. Indien u enige verdere navrae het, kontak ons gerus by 18A@helpendehand.co.za
Vriendelike Groete
Tel: 012 111 8360
Klik op www.sluitaan.co.za en word vandag nog deel van die Solidariteit Helpende Hand-familie.

Artikel geplaas in Uncategorized