0861 25 24 23 [email protected]
  • Ry met die M1 in ’n noordelike rigting deur Midrand. Waar die pad in die suide van Centurion in twee verdeel, kies die Pietersburg (Polokwane)-pad.
  • Neem die Bothalaan-afrit en draai links by die verkeerslig.
  • Jy draai dus in Bothalaan in, in ’n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 km, verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is ’n Shell-vulstasie aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in D.F. Malanweg.
  • Solidariteit se hoofkantoor is minder as 1 km verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malanweg en Eendrachtstraat. Solidariteit Helpende Hand se kantore is in dieselfde kompleks.
  • DF Malanweg loop parallel met Bothalaan. Sou jy dus nie uit Bothalaan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die kantoor aan jou regterkant verbyry. Draai dan net regs by die volgende verkeerslig.
  • Vra by die sekuriteitshek aanwysings na Helpende Hand se kantoor. (Helpende Hand is in die regterkantse gebou.)[/su_spoiler]
  • Ry met die R21 in die rigting van Pretoria.
  • Net na die Irene-afrit, beweeg na die linkerbaan.
  • Kies die afrit na die N1-snelweg.
  • Draai links in die rigting van Johannesburg (suid).
  • Kies die eerste afrit op die N1 in ’n suidelike rigting (Bothalaan).
  • Nadat jy die Bothalaan-afrit geneem het, draai regs by die verkeerslig. Jy draai dus in Bothalaan in, in ’n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 km, verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is ’n Shell-vulstasie aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in D.F. Malanweg.
  • Solidariteit se hoofkantoor is minder as 1 km verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malanweg en Eendrachtstraat. Solidariteit Helpende Hand se kantore is in dieselfde kompleks.
  • DF Malanweg loop parallel met Bothalaan. Sou jy dus nie uit Bothalaan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die kantoor aan jou regterkant verbyry. Draai dan net regs by die volgende verkeerslig.
  • Vra by die sekuriteitshek aanwysings na Helpende Hand se kantoor. (Helpende Hand is in die regterkantse gebou.)
  • Ry met die N1 in ’n suidelike rigting.
  • Hou verby die Zambesi-, Stormvoël-, Atterbury en Rigellaan-afritte.
  • Hou ook verby die afrit na die R21 (Lughawe, Middestad).
  • Kies die volgende afrit (Bothalaan).
  • Nadat jy by die Bothalaan-afrit afgedraai het, draai jy regs by die verkeerslig. Jy draai dus in Bothalaan in, in ’n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 km, verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is ’n Shell-vulstasie aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in D.F. Malanweg.
  • Solidariteit se hoofkantoor is minder as 1 km verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malanweg en Eendrachtstraat. Solidariteit Helpende Hand se kantore is in dieselfde kompleks.
  • DF Malanweg loop parallel met Bothalaan. Sou jy dus nie uit Bothalaan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die kantoor aan jou regterkant verbyry. Draai dan net regs by die volgende verkeerslig.
  • Vra by die sekuriteitshek aanwysings na Helpende Hand se kantoor. (Helpende Hand is in die regterkantse gebou.)

Stig jou eie studiefonds:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Bankbesonderhede:

Rekeningnaam: SOLIDARITEIT HELPENDE HAND
Rekeningnommer: 62331447541
Tak: CENTURION
Takkode: 261-550
Verwysing: Studiefondssentrum

Laai die bankbesonderhede hier af: klik hier

Kontakbesonderhede:

Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]
webwerf: https://studiefonds.co.za

Hoof van Studiefondsentrum 

Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]
Sel: 076 424 1400