Donasie aan Boesemvriendinne

DONASIE AAN BOESEMVRIENDINNE

Helpende Hand het baie vrywilligers wat kranige breiers is, vandaar die jaarlikse Breinaald-projek waarmee mense se brei talent vir welwillendheid projekte ingespan word. Vanjaar se projek is saam met Kansa van stapel gestuur onder die vaandel van #Boesemvriendinne met die idee om tot en met Oktober, wat Borskankerbewustheidsmaand is, prosteses te brei vir vroue wat nie ‘n silikoonprostese of borsrekonstruksie kan bekostig nie.

’n Brei-pakket is saamgestel met die brei- of hekel-patroon, wol en vullings materiaal om een prostese te maak. Hierdie pakkette, wat vir R60 gekoop kan word, word dan versprei onder vrywilligers wat saam wil brei. Geldelike bydraes is welkom, en word aangewend om nog brei pakkette te maak. Breiers wat wil saam brei is baie welkom, en kan by frouevonds@helpendehand.co.za meer hoor oor hoe om betrokke te raak.

ANDER BETALINGS METODES

Bankbesonderhede

Bank: FNB
Rekeningnommer: 62 331 445 503
Tak: Centurion (takkode: 250 655)
Verwysing: Projeknaam
Swift-kode: FIRN ZA JJ

PayPal (Internasionaal)

PayPal e-pos:
paypal@helpendehand.co.za

PayFast

PayFast e-pos:
diens@helpendehand.co.za

Bitcoin

Bitcoin kode: bc1qe5uaa2s7ddywjpdfw750c26s5zlq89k9hhvewm

Testamentêre Bemakings & Erflatings