B’nKind Hulpaansoek

Bemagtig ‘n Kind Hulpaansoek Bemagtig 'n kind aansoek "*" indicates required fields PhoneThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en Van: Personeellid* Naam Van Streek:*Personeellid epos adres* Hoeveel kinders wil jy voor aansoek doen?* 1 2 3 4 5 Vir meer as 5 kinders voltooi asb. weer die aansoek vir die…

Lees meer

Aansoek vir Kosblikkie

DOEN AANSOEK VIR KOSBLIKKIE 2026 Aansoeke reeds gesluit vir 2026 Die “kosblik” dien as simbool van kleutervoeding. Sonder genoegsame voeding kan kleuters nie optimaal funksioneer en ontwikkel soos hulle moet nie. Die hooffokus van dié projek is dus om kleuterskole, nasorg- en gemeenskapsentrums, laerskole en kinderhuise met voeding te ondersteun. Die Kosblikkie-projek is egter meer…

Lees meer

HelpHetta aansoeke

DOEN AANSOEN VIR HELPHETTA Baie dankie dat u namens die meisies by u instansie by die #HelpHetta-projek aansoek doen. Die #HelpHetta-projek versprei sanitêre ware en higiëniese produkte aan 3 600 meisies wat nie hierdie noodsaaklike produkte kan bekostig nie. Die instansies neem die verantwoordelikheid om behoeftige meisies te identifiseer en te verseker dat die produkte…

Lees meer