DIE LAND VAN DIE DONKER SON

Dis ‘n warm dag in sonnige Suid-Afrika. Die hitte dans vrolik maar tog langsaam oor die gelapte teerpad. Verby kosmos, damme en vlaktes bekruip ons ons bestemming. Die vrou langs my aan die stuur lyk een maar tog so verskillend met die omgewing rondom ons. Haar vereelte hande op die stuurwiel vertel van eerlike werk…

Lees meer

Helpende Hand wil weer bejaardes help om te hoor

Sedert 2015 het Solidariteit Helpende Hand in samewerking met Impact Hearing al sowat 138 bejaardes gehelp met gehoorstukke ter waarde van nagenoeg R2,3 miljoen en vanjaar sal nog 20 bejaardes se lewensgehalte verbeter word deur dié inisiatief. “Gehoorverlies is ʼn algemene probleem en bykans die helfte van alle persone bo 75 sukkel met gehoorverlies,” het…

Lees meer

Huis Davidtsz ontruim weens stakings

Huis Davidtsz, die tehuis vir bejaardes in Pretoria se middestad wat al byna ’n jaar lank sporadies onder personeelstakings gebuk gaan, gaan met onmiddellike inwerkstelling tydelik ontruim word. Hannes Noëth, besturende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, het Vrydag gesê die bestuursraad van Huis Davidtsz het ná ’n lang vergadering met die Gautengse departemente van gesondheid…

Lees meer

ʼn Teater vol bejaardes, looprame en krukke

Dis Donderdagoggend. Jy ontmoet ʼn vriendin vir ʼn vinnige cappuccino in die Brooklyn-winkelsentrum voor jou volgende vergadering. Ek is laat, tik jy met ʼn geoefende duim op jou foon terwyl jy deur die winkel se voetverkeer vleg. En dan, skielik, bons jy vas in ʼn lyf voor jou wat veel stadiger as jy beweeg. “Ekskuus,” mompel…

Lees meer