Brief aan minister Zulu

Geagte minister Zulu Ons skryf om ons kommer uit te spreek oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se onlangse besluit om toelaes vir welsynsorganisasies in Suid-Afrika te verminder. As burgers van hierdie land glo ons sterk dat elke Suid-Afrikaner die reg het om veilig te voel en dat dit die regering se verantwoordelikheid is om…

Lees meer

HelpJag gholfdag 2022 Centurion

HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope vyf jaar is meer as 120 ton vleis ingesamel, verwerk en versprei. HelpJag bied vanjaar weer…

Lees meer

Jagters plaas armoede in visier

Sowat 300 jagliefhebbers van Gauteng en Limpopo het die afgelope naweek hul harte en beursies oopgemaak vir Solidariteit Helpende Hand se #HelpJag-veldtog. Dié veldtog poog om armoede en honger hok te slaan. Volgens Margolé Riekert, Solidariteit Helpende Hand se koördineerder van #HelpJag, is nagenoeg R200 000 is verlede Vrydagaand tydens die #GaanBos-galageleentheid, ʼn eerste van…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 37 Soms is dit goed om terug te kyk en opnuut dankbaar te wees vir die goeie dae wat ons onderskat het. Ek dink vandag spesifiek aan die sorgvrye dae wat ek as kind gehad het. Dis normaal om na die goeie dae te verlang – veral as jy vandag heelwat ouer is. Ek…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 36 Ek is van kindsbeen af geleer dat ’n mens dankbaar moet wees vir dit wat jy het en dat dit wat jy het, bloot net uit genade vir jou geleen is. Ek het groot geword met die gedagte om tevrede met min te wees, sodat wanneer ons meer kry as waaraan ons gewoond…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 35 Ek het al gehoor dat ’n roeping ’n melodie is wat in elkeen van ons sing. Dis ’n storie wat geskryf moet word en ’n bestemming wat ons moet bereik. Dit het my ’n rukkie geneem om te besef dat ’n roeping ’n lewensreis is wat selfontdekking, eerlikheid en die bereidwilligheid om dieper…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 34 In my kinderdae het ek wit kerkskoene met lang sokkies by ‘n rok gedra. In daardie tyd was die strate nog veilig en was die kerk stapafstand van ons huis af. Al wou ek grotendeels kaalvoet wees, het my kerkskoene meer as een doel gehad -ek kon sorgeloos oor die warm teer en…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 33 Dis maklik om ‘n lysie saam te stel en van iemand anders se lewenslesse te lees, maar dis nie altyd so maklik om self daardie lewenslesse te leer nie, want gewoonlik spruit dit uit moeilike omstandighede en foute. Ek troos myself daaraan dat my lewenslesse gegrond is op die ervaring en kennis wat…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 32 As ek myself in een sin moet opsom sal dit die volgende wees: Ek is ‘n nuuskierige grafiese ontwerper met ’n voorliefde vir Afrikaans en ons Afrikaner-erfenis. My ouers het ’n punt daarvan gemaak om my van kleins af van die Afrikaner-geskiedenis te leer en ook om dit te respekteer. Op grond van…

Lees meer