FroueVonds
FroueVonds navorsing
HELPHETTA-PROJEK; MEER AS NET FISIESE ONDERSTEUNING Hetta is ’n doodnormale 13 jarige meisie. Sy sit langs jou dogter in die Gr. 8 Lewensoriënteringklas en speel in die onder 14 hokkiespan van die Hoërskool. Sy bloos saam met haar vriendinne in haar graad as die matriekseuns verbystap en gesels graag saam met die meisies oor die…
Lees meerFroueVonds vennootskappe
MEER OOR ONS VENNOOTSKAPPE Die FroueVonds* glo in samewerking en netwerkvennootskappe. Daarom vat ons hande met vennote op alle terreine om die fonds te versterk en uit te brei. Ons vennootskap met opleidingsakademies, verseker dat behoeftige meisies daar kan gaan studeer. Ons vennootskap met Finesse Tydskrif en Carpe Diem Media, help om nuwe projekte uit…
Lees meer