Die rol van jag in natuurbewaring

Daar is mense wat frons as hulle die woorde jag en natuurbewaring in een sinnetjie saam aantref, veral nog met die konnotasie dat díe twee begrippe enigsins met mekaar verband kan hou. Tog is jag vandag een van die belangrikste fasette of dan meganismes vir die effektiewe bewaring van die natuur. Jare gelede, voordat die…

Lees meer

Buisdoorens

Buisdoorens. Eers net ’n naam, maar die naam het vinnig verander na ’n herinnering wat ’n glimlag op ons gesigte sit. Hier kry ’n “bosveld-sonsak” nuwe betekenis wanneer die son oranje agter die klein wit wolkies en die ryg doringbosse sak. Hier vind jou siel rus wanneer jy saans jou verlustig aan die veranderende beeld…

Lees meer

Jagters plaas armoede in visier

As jag in jou are loop is dit onlosmaaklik deel van jou…dis nie iets wat jy kan kies nie; dit het JOU gekies.  En wanneer die jagveld roep is dit al wat jy hoor; al wat jy dink, droom, slaap, eet.  Dis ‘n hunkering. Solidariteit Helpende Hand se HelpJag inisiatief het in 2018 sy eerste…

Lees meer

Natshoot dra R 60 000 by tot HelpJag-sukses

Die Covid-19 pandemie het verskeie uitdagings vir die jagbedryf en gevolglik ook vir Solidariteit Helpende Hand se HelpJag-projek na vore gebring. Voor die Covid-19 pandemie, het HelpJag, wat hoofsaaklik staatmaak op skenkings vanuit die jagbedryf, 8 000 kinders van hul daaglikse proteïeninname voorsien. Die verbod op jag tydens vlak vier van inperking, het Helpende Hand se HelpJag-projek…

Lees meer

Jagters bring hulle deel om honger te bestry ten spyte van pandemie

Met 2020 se jagseisoen wat sy laaste doodskoppe gee, kan Solidariteit Helpende Hand se #HelpJag-span terugkyk na die hoogtepunte wat bereik is ten spyte van uitdagings wat die nasionale inperkingsregulasies gebied het. Margolé Riekert, Helpende Hand se projekorganiseerder van #HelpJag, sê dat #HelpJag altesaam 23 ton wildsvleis teen die einde van Augustus verlede jaar ingesamel…

Lees meer

Appel sluit by #HelpJag-span aan

Helpende Hand is trots daarop om die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Appel, as ’n ambassadeur van dié welsynsorganisasie se #HelpJag-projek te verwelkom. Appel het pas amptelik met Helpende Hand hande gevat en gaan saam met #HelpJag se ander twee ambassadeurs, die oud-Springbok Bakkies Botha en sanger Adam Tas, help dat meer as 8 000 behoeftige…

Lees meer

Jagters plaas armoede in visier

Verona Goslett van The Voice-faam. Sowat 300 jagliefhebbers van Gauteng en Limpopo het die afgelope naweek hul harte en beursies oopgemaak vir Solidariteit Helpende Hand se #HelpJag-veldtog. Dié veldtog poog om armoede en honger hok te slaan. Volgens Margolé Riekert, Solidariteit Helpende Hand se koördineerder van #HelpJag, is nagenoeg R200 000 is verlede Vrydagaand tydens…

Lees meer