Hoopdraers
10 maniere om meer geborge te voel
1) Leer ken jou bure Stel jou voor aan jou bure en bou ‘n vriendelike verhouding met mense in jou gemeenskap. Dit kan jou ‘n gevoel van veiligheid en ondersteuning gee. 2) Woon ‘n kerk- of gemeenskapsfunksie by Deur gereeld by geleenthede soos kerkdienste of gemeenskapsbyeenkomste aan te sluit, kan jy deel raak van ‘n…
Lees meerHegte verhoudings – die fondasie van vroeë kinderontwikkeling
Kinders floreer in die warmte van liefdevolle verhoudings. Die veiligheid van sorg, aandag en vertroue laat hul wortels groei en hul vlerke vorm kry. Die eerste paar lewensjare is van kardinale belang vir ‘n kind se emosionele, sosiale en kognitiewe ontwikkeling. In hierdie tydperk vorm hulle hegte verhoudings met hul ouers, versorgers en onderwysers; dit…
Lees meerDie welstand van ons gemeenskappe lê in volhoubare strukture van geborgenheid
Geborgenheid – sinoniem met “veiligheid, gerustheid, vastigheid, sekerheid”. Dit is woorde wat kalmte en tevredenheid oor ‘n mens bring as jy daaraan dink en jouself daarmee kan vereenselwig in jou beroep, jou gesin en jou gemeenskap. ‘n Geborge plek is ‘n plek waar alle mense ‘n diepgaande fisiese, emosionele en sosiale veiligheid, ondersteuning en aanvaarding…
Lees meer‘n Maatskaplike werker se wonderwerkstokkie of towerstaffie
Maatskaplike werkers beleef daagliks dat die publiek ‘n sekere persepsie en/of wanpersepsie het van wat ons rolle, dienste en verantwoordelikhede insluit, met ander woorde van wat ons mandaat is. Dit voel vir my of Jan Alleman dink ons het ‘n wonderwerkstokkie of towerstaffie, want hulle vra of verwag en ons moet net beskikbaar wees en…
Lees meerDie hartseer wens van ‘n jong dogtertjie
Deur Louise Zitzke: Maatskaplike werker vir Mpumalanga en KZN-Noord In ‘n stil dorp waar geheime en die sagte wind die strate vul, het ‘n dogtertjie oor my pad gekom. Haar oë het ‘n storie van verlies, pyn, en verwaarlosing vertel – ‘n verhaal wat fluisteringe van mishandeling en onsigbare littekens in die wind dra. Ek…
Lees meerGee jy reg of verloor jy jou geloof in die mensdom?
Gee jy reg of verloor jy jou geloof in die mensdom? As maatskaplike werker sien ek gereeld mense wat swaarkry en hoe die nood al groter raak. In die stede staan daar op elke hoek iemand wat bedel vir kos. Die man se klere is vuil, sy hare verskroei deur die son en sy oë…
Lees meerDie krag van HOOP in die maatskaplikewerk professie
“En mag die God van HOOP julle vervul met alle blydskap en vrede deur die GELOOF, dat julle oorvloedig kan wees in die HOOP deur die KRAG van die Heilige Gees!” Romeine 15:13 Ons klim vroeg in die kar en ry so ‘n uur na ‘n afgeleë dorpie toe om twee skole te gaan besoek…
Lees meerIN DIE SKOENE VAN ‘N MAATSKAPLIKE WERKER
Suid Afrika is ‘n land van melk en heuning, maar ook ‘n land waar uitdagings en triomfe hand aan hand stap. In hierdie land stap maatskaplike werkers daagliks deur strate in gemeenskappe wat seer ervaar en poog om hoop te bring, verandering te skep en ondersteuning te bied. Maatskaplike werkers het kennis en vaardighede om…
Lees meerArtikel: Marna Swanepoel
B-R-A-A-F is ‘n nuwe woord in my Maatskaplikewerkwoordeboek. Dit het baie betekenisse … Wie sou nou kon dink ‘n mens sal so baie van jouself kan leer by ‘n gelukbringer met spiere so groot soos Arnold Schwarzenegger s’n en met ‘n broek wat so styf sit soos my Ouma se tuisgemaakte konfytbotteltjies se deksels. Ek…
Lees meerAANMELDING VAN MISHANDELING VAN KWESBARE GROEPE
‘n Ideale samelewing sou een wees waar sorg en empatie vir ons medemens die kern is. Wanneer ons na ons kwesbare groepe soos kinders, bejaardes en persone met gestremdhede kyk, is dit van kardinale belang dat ons hulle beskerm en vir hulle ook die geleentheid gee om vry, veilig en voorspoedig in gemeenskappe te kan…
Lees meer
