Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Helpende Hand betreur die afsterwe van Huis Davidtsz-inwoner

Solidariteit Helpende Hand bevestig met leedwese dat Cora du Plessis op Vrydag, 10 Augustus 2018 in die vroeë-oggendure oorlede is. Du Plessis is Woensdag omstreeks 11:00 deur ’n ambulans na Tswane Distrikhospitaal geneem. Sy woon reeds sedert September 2017 in Huis Davidtsz. Cornelia Isabella (Cora) du Plessis (71), is een van die 150 bejaardes wat…
Lees meer

Projekte met Hart – Julie

DESPATCH Nagenoeg 70 bejaardes word bederf met heerlike middagete, verversings en die rolprent “Die Erfgenaam”. Hierdie suksesvolle, jaarlikse projek word al die afgelope vier jaar gehou en die bejaardes kan gewoonlik nie wag vir die volgende Rolprentdag nie. Jongmense word ook betrek by die dag en 12 Hoërskool-leerlinge het help kos bedien, rolstoele aanry en…
Lees meer

Die wil om te help: Toerusting vir die toerusters

Saterdag 18 Augustus 2018 bied Solidariteit Helpende Hand se Wes-Kaapstreek ’n opleidingsgeleentheid aan toerusters wat graag in hulle gemeenskappe wil help. Hierdie tweede toerustingsgeleentheid vind plaas by Somerset West United Church. Die dag beloof om weereens ‘n leer-en-netwerkgeleentheid te bied vir maatskaplike werkers, sielkundiges, terapeute, onderwysers, beraders, religieuse leiers en enige belangstellendes. Hannes Noëth, Sarie…
Lees meer

Projekte met Hart – Junie (2)

Hier is die nuutste Projekte met Hart uit Helpende Hand se trotse vrywilligers! Gauteng-Suid Kempton Park-tak Solidariteit Helpende Hand Kempton Park-tak, het ‘n projek aangepak om hoop te saai onder minderbevoorregte tiener-dametjies.  Die eerste fase van die projek was geloots, en vul ‘n “Sakkie van hoop” was gedeel met die gemeenskap in die Oos Rand-area.…
Lees meer
talentwerf

Doen jy vryskutwerk? Wen groot pryse!

Besit jy ʼn vryskutbesigheid? Wil jy jou besigheid bemark en ʼn goeie inkomste daaruit verdien? Talentwerf wil vir jou ʼn bemarkingsplan ter waarde van R30 000 gee om jou besigheid op die been te bring. Die publiek kan vanaf 1 Julie 2018 inskryf vir ons Bemark jouself!-kompetisie en die kans staan om groot pryse te wen. Die…
Lees meer

Buitelandse steun – ʼn Oorsig oor die boek Minderheid in eigen land

Nuus oor die huidige plaasmoordkwessie in ons land, is besig om al vinniger na internasionale netwerke te versprei. In die afgelope twee maande is daar onder andere optogte in België en Australië gehou om bewusmaking oor hierdie kwessie te kweek.   ʼn Internasionale meningsvormer, Martin Bosma, wat geweldige steun aan ons land ten opsigte van…
Lees meer

Kleuters kuier by ouetehuis in Sunnyside

Die kleuters van Siembamba Kleuterskool in Centurion het op 8 Maart 2018 gaan besoek aflê by  Harmonie-oord Ouetehuis in Sunnyside, Pretoria. Die doel van die besoek was om die meer as honderd bejaardes by die ouetehuis bietjie te bederf en ook om ʼn skenking wat die kleuterskool ingesamel het, aan die ouetehuis te oorhandig. Solidariteit…
Lees meer

Afrikaanse leerders baat by self-doen-aksie

Meer as 25 wiskundeonderwysers het in minder as een week, ses Engelse hersieningsgidse volledig vertaal. Die ses Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA) hersieningsgidse vir gr. 4 – 9 is vertaal, taal versorg en is gratis beskikbaar aan onderwysers, ouers en leerders regoor die land. Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskundeonderwysers (V.A.W.), ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand…
Lees meer

Studiefondssentrum se nuwe platform maklik en toeganklik

Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum het in Junie hulle splinternuwe aanlyn platform bekend gestel. Die nuwe platform maak dit moontlik vir toekomstige studente om vinnig en maklik aansoek om ’n studielening by Helpende Hand te doen . Volgens Dinah Theron, hoof van die Studiefondssentrum, is die doel met die nuwe platform om die proses rondom…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!