Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Helpende Hand betreur die afsterwe van Huis Davidtsz-inwoner

Solidariteit Helpende Hand bevestig met leedwese dat Cora du Plessis op Vrydag, 10 Augustus 2018 in die vroeë-oggendure oorlede is. Du Plessis is Woensdag omstreeks 11:00 deur ’n ambulans na Tswane Distrikhospitaal geneem. Sy woon reeds sedert September 2017 in Huis Davidtsz. Cornelia Isabella (Cora) du Plessis (71), is een van die 150 bejaardes wat…
Lees meer

Hou bedelaars van die straathoeke af met dié koepon

Solidariteit Helpende Hand is besig om Pretoria en Centurion se bedelaars van die straat af te kry. Met die jaarlikse #geeREG -veldtog wil ons publiek aanmoedig om dié organisasie, in samewerking met Moeggesukkel Rehabilitasiesentrum, se koeponprojek te ondersteun. In 2016 is die #geeREG-koepon op die been gebring met die oogmerk om die aantal bedelaars op…
Lees meer

Helpende Hand maak hul lippe rooi vir sanitêre ware

Solidariteit Helpende Hand het alle vrouens, oud en jonk, aangemoedig om op 18 Augustus 2017 hulle lippe rooi te tooi en ’n foto daarvan op sosiale media te versprei. Die doel van die oefening was om bewusmaking te skep oor meisies wat ’n tekort aan sanitêre ware het Augustus is Vrouemaand en een van basiese…
Lees meer

Hoe meer ekstra wiskundeklasse jy kry, hoe swakker is jou punte!

SOS stel by Suid-Afrika se grootste Afrikaanse onderwyskongres ‘n verslag bekend wat daarop dui dat leerders se prestasie in die klaskamer self bepaal word en dat hul benadering tot Wiskunde korreleer met die mate van hul prestasie.   ’n Onlangse studie deur Solidariteit Helpende Hand se Skole-ondersteuningsentrum (SOS) het bevind dat hoe meer ekstra klasse…
Lees meer

Kry 20% afslag op jou volgende vakansie

Om dankie te sê vir die lojale steun wat u as ondersteuner aan Solidariteit Helpende Hand bied, kwalifiseer u vir 20%-afslag op alle akkommodasie by Kokoriba Wildreservaat, Aan de Vliet vakansie-oord of Santana vakansie-oord. Desember se skoolvakansie en Paasnaweek uitgesluit.   Kokoriba Kokoriba is in die hartjie van die Bosveld geleë. Dis ʼn bekostigbare vakansiebestemming,…
Lees meer

Helpende Hand vestig hul eie basiese gesondheidsorgsentrum

Die reg tot gesondheidsdienste is sekerlik een van die mees basiese behoeftes vir enige gemeenskap. Die verval in Suid-Afrika se mediese dienste is egter alombekend. Daarom het Solidariteit Helpende Hand saam met die gemeenskap van Witbank ’n basiese gesondheidsorgsentrum  op die been gebring het om na ons mense se behoeftes om te sien. Die opening…
Lees meer

Gemeenskap staan saam om geskiedkundige gholfklub te red

Solidariteit Helpende Hand en inwoners van Kroonstad het die reuse-taak onderneem om die Kroonstad-gholfklub te red. Die klub, wat nie meer munisipale ondersteuning ontvang nie, is waarskynlik die naasoudste gholfklub in ons land. Ongelukkig het stygende bedryfskoste meegebring dat die klub nou in dringende finansiële nood verkeer. Om fondse in te samel, is daar besluit…
Lees meer

Dorp staan bankvas agter die jeug in hul dorp

Solidariteit Helpende Hand se tak op Naboomspruit (Mookgophong) gaan op 15 Junie sy steun vir die jeug in die gemeenskap wys deur geld in te samel vir ’n plaaslike studiefonds. Die projek vorm deel van Helpende Hand se nuwe studieleningsprojek Sente vir Studente. Die Naboomspruit-tak gaan op 15 Junie ’n groot poging aanwend om die…
Lees meer

Suid-Afrika se grootste Afrikaanse Onderwyskongresse bied wêreldklas professionele ontwikkeling

Solidariteit Helpende Hand Skoleondersteuningsentrum (SOS) se kongres vir Wiskunde en Afrikaanse Huistaal-onderwysers bring kenners van regoor die wêreld Die Solidariteit Helpende Hand Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied tydens die Julie-skoolvakansie sy vyfde jaarlikse driedagkongresse in Noordwes en die Wes-Kaap aan. Alhoewel ’n groot deel van die kongresse op wiskunde en Afrikaans Huistaal fokus, bied vanjaar se kongresse…
Lees meer

Solidariteit Helpende Hand vra onderwysers om vas te byt

Dit is uiters kommerwekkend om in Beeld van 3 Maart te verneem van die geweldige hoeveelheid onderwysers wat die onderwys verlaat. Suid-Afrika kan dit bloot nie bekostig nie, volgens Hugo Vermeulen, die Hoof van Helpende Hand se Skoleondersteuningsentrum (SOS). Interessant is die minder hoeveelheid onderwysers wat in die Wes-Kaap bedank. Dit sê tog iets van…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!