Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Genetikus

GENETIKUS WAT BEHELS DIE BEROEP? Genetika is die biologiese wetenskap wat die maniere bestudeer waarvolgens erflike eienskappe van een geslag tot die volgende oorgedra word.  Genetika voorsien ‘n wesenlike grondslag waardeur alle lewende organismes, vanaf mikroörganismes tot plante, diere en die menslike ras bestudeer word. Genetici bestudeer die genetiese samestelling van lewende organismes en probeer…
Lees meer

Huwelikskoordineerder

HUWELIKSKOÖRDINEERDER WAT BEHELS DIE BEROEP? Huwelikskoördineerders of -konsultante verskaf ‘n diens aan paartjies om hul troues te beplan. Hierdie diens kan slegs die gee van advies oor en die verskaffing van trourokke, bruidsuitsette en klere vir die bruidsgevolg, haarstilering en grimering wees. Dit kan ook ‘n volledige diens wees waar die koördineerder vir al die…
Lees meer

Perdeafrigter

PERDEAFRIGTER WAT BEHELS DIE BEROEP? Perdeafrigters rig perde af vir die renbaan, of sodat hulle kan draf, ingespan word of sodat mens op hulle kan ry. Hulle gee raad aan en pleeg oorleg met die eienaars, en gee leiding aan stalpersoneel en jokkies/ruiters. Perdeafrigters moet ʼn perd sagkens hanteer en hom gewoond maak aan die…
Lees meer

Biomediese tegnikus

BIOMEDIESE TEGNIKUS WAT BEHELS DIE BEROEP Biomediese tegnici hou komplekse meganiese en elektroniese mediese toerusting in hospitale en ander gesondheidsektorinstansies in stand, en mag gespesialiseerde kliniese bykomstighede, chirurgiese instrumente en chirurgiese inplantings maak, verander of herstel. Biomediese tegnici adviseer en raadpleeg chirurge en ander mediese personeel omtrent hulle toerustingsvereistes. Hulle maak chirurgiese toerusting en gereedskap…
Lees meer

Dialisetegnikus

DIALISETEGNIKUS WAT BEHELS DIE BEROEP? Dialisetegnici werk met pasiënte wie se niere, wat urine moet vervaardig, nie meer behoorlik funksioneer nie. Dialise is ‘n prosedure wat lewens red deurdat dit afval en oortollige vloeistof uit die bloed en dus uit die liggaam verwyder. Daar is twee soorte dialise: hemodialise, waarvolgens die pasiënt se bloed deur…
Lees meer

Stoelassistent (Tantarts)

STOELASSISTENT (TANDARTS) WAT BEHELS DIE BEROEP Stoelassistente help die tandarts om dentale prosedures uit te voer. Hulle werk langs die tandarts terwyl hulle die pasiënte ondersoek en behandel. Assistente ontmoet en groet pasiënte, stel hulle op hul gemak, sien daartoe dat hulle gemaklik is en berei hulle voor vir die ondersoek, behandeling of chirurgiese prosedure.…
Lees meer

Toksikoloog

TOKSIKOLOOG WAT BEHELS DIE BEROEP Toksikoloë beplan en voer laboratorium- en veldtoetse uit om die impak van toksiese materiale en bestraling op menslike en dieregesondheid en die omgewing te identifiseer, te monitor en te evalueer. Dit geld ook vir die impak van toekomstige tegnologie. Toksikologie kan in agt duidelike werkareas verdeel word: industrieel, farmaseuties, akademies,…
Lees meer

Geologiese ingenieur

GEOLOGIESE INGENIEUR WAT BEHELS DIE BEROEP? Geoloë bestudeer die struktuur, samestelling en geskiedenis van die aardkors. Geologiese ingenieurs pas hulle kennis van geologiese beginsels toe by die beplanning, ontwerp, konstruksie, bedryf en veiligheid van siviele en strukturele ingenieursprojekte. Geologiese ingenieurs ondersoek die aard en geologiese struktuur van soorte grond by konstruksieterreine en maak seker dat…
Lees meer

Wingerdboer

WINGERDBOER   WAT BEHELS DIE BEROEP? Wingerdboere spesialiseer in die bestuur van wingerde en die produksie van druiwe onder ʼn wye verskeidenheid natuurlike omstandighede. Hulle voorsien leiding aan wynboere om hulle wingerde te manipuleer vir die beste resultate en voorsien kennis oor die bestuur van beide tafel- en wyndruiwe.   Wingerdboere gebruik die beginsels en…
Lees meer

Hospieswerker

HOSPIESWERKER WAT BEHELS DIE BEROEP? Verskeie vaardighede op verskillende professionele vlakke word in ‘n hospies vereis. Dokters, verpleegsters, sielkundiges, maatskaplike werkers en rekenmeesters verskaf die professionele dienste wat vereis word. Hospiese steun ook swaar op vrywillige werkers, met inbegrip van lekeberaders om tyd met pasiënte en hul gesinne deur te bring en hulle te help…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!