Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Wiskunde-probleme van die maand: Maart 2016

Hoe duur is elkeen van die volgende items? (Wenk: Die oplossing maak gebruik van gelyktydige vergelykings) Het jy ’n makliker oplossing vir die probleem? Die eerste nie-lid wat ’n korrekte oplossing vir laerskool leerlinge epos na [email protected], sal gratis V.A.W.-lidmaatskap vir 2016 ontvang as prys. Antwoord: Oplossing 1 (Hoërskool leerlinge): Stel die sambreel =x en…
Lees meer
Wiskundeprobleem vir Februarie 2015 3

Interessante wiskunde brokkie Februarie 2016

Toon aan dat die pers oppervlak gelyk is aan die som van die geel oppervlaktes. Oplossing: Merk op dat daar in die reghoek groot driehoeke te vind is:
Lees meer

Hoe vêr kan jy tel?

Veronderstel dit neem 4 sek. om ’n nommer uit te spreek en jy begin tel van ‘n 10 jarige ouderdom en hou aan tel, sonder ophou, totdat jy 70 jaar oud word. Tot by watter nommer sal jy kan tel (ignoreer die skrikkeljare)? Antwoord: Wanneer iemand jou hierdie vra is die antwoord gewoonlik: “Sovêr soos…
Lees meer
Wiskunde-probleem: Maart 2015

Wiskunde-probleem: Maart 2015

Daar lê 2014 vuurhoutjies op die tafel. Ané en Elisa spreek af om om die beurt 1, 2 of 5 vuurhoutjies weg te vat. Ané begin. Die persoon wie die laaste vuurhoutjie wegvat, sal die speletjie verloor. Is daar 'n wen-strategie vir Elisa?
Lees meer
Interessante feit rakende breuke

Interessante feit rakende breuke

Toon aan dat wanneer die som van twee onvereenvoudigbare breuke gelyk is aan 1 , die twee breuke dieselfde noemer moet hê.
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!