Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Wiskunde-probleme van die maand: April 2016

Die standaardvorm vir ’n kwadratiese vergelyking is: Indien w1 en w2  die wortels van die kwadratiese vergelykings is, bepaal die waardes van
Lees meer

Wiskunde-probleme van die maand: Januarie 2016

’n Sekere plant se blomme groei op ’n ongewone manier. Wanneer hierdie plant in die grond geplant word groei dit 3 nuwe blomme elke 2 weke vir die eerste 10 weke. Daarna groei dit 6 nuwe blomme elke 4 weke vir die volgende 20 weke. As die blomme aanhou groei teen hierdie tempo, hoe lank…
Lees meer

Wiskunde-probleme van die maand: November 2015

Antwoord: Die omtrek van die heksagoon is 6 eenhede. Daarom sal elke sy van die heksagoon gelyk wees aan 1 eenheid. Trek elke diagonaal van die heksagoon wat die heksagoon in 6 gelyksydige driehoeke opdeel waarvan elke sylengte gelyk aan 1 is. Bepaal  van die oppervlakte van die reëlmatige heksagoon, m.a.w. 4 van die 6…
Lees meer
Tuis 7

Wiskunde-probleme Sep 2015

Watter kleur sal 2015 wees? Tel ’n wit nommer en ’n blou nommer bymekaar. Watter kleur kry jy? Sal dit altyd die geval wees vir enige kombinasie van wit en blou? Antwoorde: Een metode is om die deelbaarheidsreël van 3 toe te pas. 2016 is deelbaar deur 3, want 2 + 0 + 1 +…
Lees meer

Wiskunde-probleem van die maand: April 2015

’n Dorp is 120km weg. Indien dit ’n halfuur neem om die eerste 45 km af te lê, hoe vinnig moet jy die res van die aftand aflê om ’n gemiddelde spoed van 60 km/h te handhaaf? Antwoord: Indien dit 0,5 uur neem om 45 km af te lê bly daar dus 1,5 ure (2…
Lees meer
Dinge om op Pi-dag te doen 1

Dinge om op Pi-dag te doen

Pi is 'n wiskundige konstante wat die verhouding van 'n sirkel se omtrek tot sy deursnit voorstel. Die Griekse letter "π" is die simbool wat in wiskunde gebruik word vir die verhouding.
Lees meer

Wiskundeprobleem vir Februarie 2015

As ’n heelgetal is, vind die waarde van die maksimum minus die minimum van die volgende uitdrukking:
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!