Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Projekte met Hart April

Lees gerus waarmee Solidariteit Helpende Hand se takke mee besig is. Hier projekte met hart word maandeliks opgedateer.   HENNEMAN Die Hennenman-tak het ’n finansiële werkswinkel aangebied op Saterdag 14 April waartydens die gaste ingelig was oor verskeie finansiële aspekte wat hulle sente kan rek. Temas wat aangeraak was is as volg: • Skuld •…

Lees meer

Buitelandse steun – ʼn Oorsig oor die boek Minderheid in eigen land

Nuus oor die huidige plaasmoordkwessie in ons land, is besig om al vinniger na internasionale netwerke te versprei. In die afgelope twee maande is daar onder andere optogte in België en Australië gehou om bewusmaking oor hierdie kwessie te kweek.   ʼn Internasionale meningsvormer, Martin Bosma, wat geweldige steun aan ons land ten opsigte van…

Lees meer

Hoe meer jy lees, hoe minder jou kans om tronk toe te gaan

Neil Gaiman, ʼn bekende Amerikaanse skrywer en spreker, het op ʼn keer New York besoek, waar hulle in die proses was om ʼn  tronk te bou. Die tronkbestuur moes ʼn formule vind om te bepaal hoeveel selle oor 15 jaar nodig gaan wees. Daar is op ʼn  eenvoudige formule besluit: Die aantal selle wat gebou…

Lees meer

Helpende Hand skep ’n studiefonds vir plaasmoorde

Vir baie Suid-Afrikaners lê boere na aan die hart en so ook vir Solidariteit Helpende Hand. Ons het daarom besluit om ʼn studiefonds te stig wat op boere-gemeenskappe fokus. Dié fonds sal spesifiek aangewend word om vir die kinders wie se ouers slagoffers van plaasmoorde was, te sorg sodat hulle hul studies kan voltooi. Sedert…

Lees meer

Plaaslike wiskunde-organisasie nou amptelik deel van wêreldleiers

Solidariteit Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.) affilieer by die wêreld se grootste Wiskunde-organisasie Met meer as 60 000 lede en 230 vennote regoor die wêreld, is die Amerikaanse National Council of Teachers of Mathematics (NCTM) tans die wêreld se grootste Wiskunde-onderwysorganisasie. Die organisasie bestaan reeds sedert 1920 en vir die eerste keer…

Lees meer

Die geskenk om te kan hoor kom almal toe

Op 3 Maart is dit die jaarlikse Wêreldgehoordag wat bewustheid wil skep vir gehoorverlies en dowes wêreldwyd. Die verlies van gehoor is ʼn probleem wat baie bejaardes beïnvloed en kan in baie gevalle opgelos word met ʼn gehoortoestel. Vir behoeftige bejaardes is dit dikwels nie moontlik om gehoorapparate aan te koop nie. Daarom het Solidariteit…

Lees meer

Na meer as twee maande in die hospitaal, is Lise Brink uiteindelik tuis. Volgens haar mediese versorgers is Brink in ʼn goeie fisiese toestand, selfs al is daar ʼn lang pad van rehabilitasie wat voorlê. Brink was op 16 Desember 2016 saam met haar man, dr Danie Brink, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand, en…

Lees meer

Nie eens ’n derde van skole presteer in Wiskunde nie

Kenners in die veld van navorsing, Africa Check, het hulle eie studie oor die 2016 matriekuitslae gedoen. Hulle bevindings is dit eens met Solidariteit Helpende Hand se Skoleondersteuningsentrum (SOS) se verslag. Afrikaanse skole behaal 16,2% van alle wiskunde onderskeidings in 2016.   Africa Check het besluit om navorsing te doen oor die prestasie van Afrikaanse…

Lees meer

Wiskunde-hulp vir jou kinders nou aanlyn!

Wiskunde is ’n nagmerrie vir baie kinders (en soms ook vir die ouers). Moedelose leerders sit soms laat aande nog voor die boeke, terwyl ouers probeer help en verduidelik. Swak eksamenuitslae dryf kinders om eerder Wiskunde as vak af te skryf. Maar Wiskunde is noodsaaklik vir talle skaarsvaardigheid beroepe, en kenners meen dat kinders soms…

Lees meer

Groot organisasies maak ʼn verskil in kleuters se lewens

Min dinge maak ʼn kinderhartjie so bly soos ʼn nuwe speelding, maar vir die behoeftige kleuters by Ons Plek-gemeenskapsentrum in die Strand is dit nie altyd beskore nie. Daarom was dit ʼn blye dag by die sentrum toe hulle hul grootste skenking speelgoed nog ontvang het. Die skenking van ʼn maatskappy in Engeland sal gebruik…

Lees meer