Kroonkinders-bestelling

KROONKINDERS BESTELLING Kroonkinders bestelling "*" indicates required fields URLThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Bestel vandag jou Kroonkinders-boekPosgeld uitgesluit; dit hang af van die grootte van die pakkie.Naam en van* Naam Van Selfoonnommer*E-posadres* Is jy 'n Streeksorganiseerder wat vir jou Streek bestel Ja Nee Indien ja vul asb. jou projeknommer hier…

Lees meer

Koop Boesemvriendinne sokkies

KOOP JOU BOESEMVRIENDINNE SOKKIES Koop vandag nog jóú paar sokkies en help ’n boesemvriendin! Dit word gratis versend en kos slegs R179 per paar. Sox Footwear werk saam met USN en Solidariteit Helpende Hand aan die Boesemvriendinne-projek. Hierdie inisiatief is deur Helpende Hand geloods om in Oktober tydens Borskankerbewusmakingsmaand bewustheid te skep. Die opbrengs van…

Lees meer

Steeds Vrou digbundel

KOOP JOU STEEDS VROU DIGBUNDEL Solidariteit Helpende Hand stel ‘n digbundel ten bate van die FroueVonds bekend. Hierdie digbundel bevat 20 gedigte elk van René Roux, adjunk- uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand, en Alta Strauss, bekende skrywer en motiveringspreker. Die bundel getiteld Steeds Vrou bevat gedigte wat handel oor verlies en die pad na hoop.…

Lees meer

Piet Tande-Koop ‘n boekie

KOOP ‘N PIET TANDE BOEKIE Om ‘n Piet Tande-boekie vir jou kleuter of klaskamer te bestel stuur ‘n e-pos aan gazelle@helpendehand.co.za of ‘n whatsApp na 083 292 4260. Alternatiewelik vul die onderstaande vorm in. Koop 'n Piet Tande boekie Naam en van(Required) Naam Van Selnommer(Required)E-posadres(Required) Wil jy jou Piet Tandeboekie(s) graag self by Helpende Hand…

Lees meer