SFS Blog
Projek40
’n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand en Boere Droogtehulp SA NPC Solidariteit Helpende Hand het tydens die Covid-19-inperking ontsettend baie hulp vanaf ons land se boere ontvang. Daar was boere wat tonne groente, vrugte, meel, vleis ensovoorts geskenk het om te sorg dat ons aan ons behoeftige gesinne landwyd kan voorsien. Die boere in ons…
Lees meerNoord-Kaap-droogtekrisis: Boere op hul knieë om kinders in skole te hou
Die droogtekrisis in die Noord-Kaap het so toegeneem dat verskeie boere dit nie meer kan bekostig om hul kinders op skool te hou nie. Dit is veral vervoer-, skool- en koshuisgelde wat ouers nie meer kan bybring nie. Volgens Stefan Pieterse, hoof van Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum (SFS), het hulle reeds meer as R2,1…
Lees meerR38 miljoen sodat behoeftige studente kan studeer
Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum (SFS) het R38 miljoen se geldelike steun gewerf om meer as 1200 behoeftige Afrikaanssprekende studente in 2019 te help om te studeer. Volgens Stefan Pieterse, hoof van SFS, is dit die produk van harde werk en meer as 200 donateurs se oop harte en hande.“Die SFS is ʼn inisiatief van…
Lees meer