Helpende Hand voed tans 8 000 kinders, maar dis nie genoeg

Danksy Helpende Hand se ondersteuners en bekende #StopHonger-ambassadeurs kan dié welsynsorganisasie vanjaar aan 8 000 kleuters landwyd elke dag ’n gesonde bord kos voorsien. Margolé Riekert, koördineerder van Helpende Hand se voedingsprogram, het gesê Helpende Hand se Kosblikkie-projek alleen, kon in 2018 sorg dat altesaam 6 500 kleuters van 82 skole landwyd elke skooldag ’n…

Lees meer

Jy is Afrikaans is Groot se borg! #JouAiG

Afrikaans is Groot (AiG) het Dinsdag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die publiek die hoofborg van die Afrikaans is Groot-vertonings is en gaan bly. Daarom het AiG saam met Solidariteit Helpende Hand die #JouAiG – veldtog van stapel gestuur om intrinsieke klem te plaas op die eienaarskap wat kaartjiehouers in die AiG-ervaring het. #JouAiG Die…

Lees meer