Oorkom eensaamheid tydens die Feesseisoen – Bou bruggies na ander

Kersfees word dikwels uitgebeeld as ‘n tyd van saamwees, gesinne en gelag – maar vir baie mense is dit die tyd wanneer eensaamheid die hardste fluister. Miskien is jou familie ver, dalk voel jy afgesonderd, of het jy iemand verloor en die stilte voel oorweldigend. Hierdie gevoel is eg, maar daar is maniere om lig…

Lees meer

Brief 127: Genade is groter as skuld

Daar is oomblikke in elke mens se lewe waar skuld soos ‘n swaar klip op jou hart lê. Ons dra herinneringe aan woorde wat ons nie moes gesê het nie, keuses wat ons anders kon gemaak het, en paaie wat ons nooit weer kan terugstap nie. Teleurstellings, verliese en mislukkings probeer ons oortuig dat die…

Lees meer

Donasie aan Nasionale Takke

DONASIE AAN NASIONALE TAKKE Donasie aan Nasionale takke "*" indicates required fields InstagramThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en Van* Naam Van E-posadres* Kontaknommer*Naam van besigheidAan watter nasionale tak wil jy skenk?*Kies 'n opsieForum vir Persone met GestremdhedeHelpende Hand MotorfietsklubBedrag* Maak die donasie maandeliks* Ja Nee Ek gee toestemming Hiermee…

Lees meer

Ons Winkels te koop

Is jy ‘n entrepreneur, kreatief en betrokke by jou gemeenskap? Hier is ‘n wonderlike geleentheid om met Helpende Hand se Ons Winkels hande te vat. Die volgende Ons Winkels is te koop: Ons Winkel Naboomspruit Tanya Potgieter 065 953 7760 Ons Winkel Reitz Gerté Fouche 083 285 1189   Indien jy in die geleentheid belangstel,…

Lees meer

Belangrike kennisgewing: Belastingnommer vir artikel 18A-sertifikaat

Hiermee herinner ons u dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ingevolge die belastingwet nie u artikel 18A-sertifikaat sal aanvaar as u belastingnommer nie daarop verskyn nie. Stuur asseblief u belastingnommer voor 28 Maart 2025 aan Solidariteit Helpende Hand sodat u u sertifikaat betyds kan ontvang en vir belastingdoeleindes indien. Volg die skakel 18A inligting of stuur ‘n e-pos aan 18A@helpendehand.co.za met u ID-nommer…

Lees meer

Brief aan minister Zulu

Geagte minister Zulu Ons skryf om ons kommer uit te spreek oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se onlangse besluit om toelaes vir welsynsorganisasies in Suid-Afrika te verminder. As burgers van hierdie land glo ons sterk dat elke Suid-Afrikaner die reg het om veilig te voel en dat dit die regering se verantwoordelikheid is om…

Lees meer