Van Krisis tot Hoop
Toekomsberaad wys pad vorentoe vir maatskaplike sektor
Solidariteit se Maatskaplikewerkersnetwerk en Solidariteit Helpende Hand het op 18 Julie hul Toekomsplan bekendgestel. Dit dui aan dat die maatskaplike sektor van krisisidentifikasie moet oorskakel na toekomsbou. Die plan is bekendgemaak tydens die Toekomsberaad 2025, ‘n strategiese byeenkoms wat voortgebou het op die insigte van die Krisisberaad 2024. Die plan dui op ‘n duidelike verskuiwing…
Lees meerVan krisis tot hoop: ʼn Krisisberaad vir maatskaplike werkers
Rene Roux Vestuurshoof: Media Solidariteit Helpende Hand Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand het al reeds deur die loop van die jaar die nood gesien om ʼn krisisberaad aan te bied vir ons maatskaplike werkers en die organisasies waar hierdie maatskaplike werkers elke dag ons gemeenskap bedien. Ons nooi graag alle maatskaplike werkers en niewinsgerigte organisasies…
Lees meer