Doen aansoek vir Hetta 2021Algemene inligting van instansie wat aansoek doenTipe instansie*LaerskoolHoërskoolKinderhuisNasorgsentrumHelpende Hand TakKerkAnderspesifiseer asb*Van toepassing op jou antwoord hier bo.Naam van instansie*Dorp / Stad*Provinsie*LimpopoGauteng-NoordGauteng-SuidVrystaatNoord-wesMpumalangaNoord-KaapSuid-KaapWes-KaapOos-KaapKwaZulu-NatalKantoor se telefoonnommer*Kantoor se e-posadres* Kontakpersoon vir die #HelpHetta-projekKontakpersoon by die instansie vir die #HelpHetta-projek (Hierdie persoon neem verantwoordelikheid vir die ontvang en verspreiding van pakkies asook kommunikasie met Helpende Hand hoofkantoor).Kontakpersoon se Naam en Van* Naam Van Selfoonnommer van kontakpersoon* (vir afleweringsdoeleindes)E-posadres van kontakpersoon* Verskaf E-pos Bevestig E-pos Afleweringsadres van HelpHetta pakkiesWaar moet die HelpHetta pakkies afgelewer word?*SkoolInstansie (bv. kerk/naskoolsentrum)Helpende Hand TakHelpende Hand StreekkantoorAnder adres soos deur die kontakpersoon versoek.Afleweringsadres van HelpHetta pakkies* Adres Dorp/Stad Provinsie ZIP / Postal Code Spesifieke inligting van skoolAantal leerders in die skool*Aantal dogters in die skool*Getal dogters wat nie sanitêre ware kan bekostig nie en ’n pakkie van die #HelpHetta-projek benodig (per kwartaal). Hierdie getal dui op die aantal meisies wat kwartaalliks hulle eie Hetta-pakkies moet ontvang.*Dui asseblief die voorletters, van en graad vir elk van die meisies aan wat ‘n Hetta-pakkie moet ontvang. (LW Hierdie inligting is konfidensieel en word slegs gebruik om te verseker dat elke pakkie deur ‘n meisie ontvang word.)*Meisie se voorletters en vanGraad Onderrigtaal*Afr. EnkelmediumEng EnkelmediumDubbel/ParallelmediumAnderWas u skool al voorheen deel van die #HelpHetta-projek?*JaNeeWaar het u gehoor van die #HelpHetta-projek? (Merk almal van toepassing.)Media bv. koerant, radio, tvSosiale MediaDeur plaaslike Helpende Hand verteenwoordigersWebwerfAnderOor watter van die volgende temas sal die meisies wat deel uitmaak van die projek graag meer inligting wil ontvang? (Merk almal van toepassing.) Selfbeeld en waarde Mishandeling Verslawing Verhoudings VoorbehoedingWatter van die volgende dienste het jul meisies 'n behoefte aan? Selfverdedigingsklasse Motiveringspraatjies Bemoedigende dagstukkies en video'sDie #HelpHetta-projek het 'n Whatsapp broadcast-groep waar daar weekliks geestelike en motiveringsboodskappe gedeel word met die meisies wat deel uitmaak van die projek. Meisies wat wil deelraak van die groep se selfoonnommers en grade kan hier gelys word. Geen name word benodig nie. (Solidariteit Helpende Hand onderneem om hierdie persoonlike inligting te beskerm.)SelfoonnommerGraad Toestemming:Die projek se fondsinsamelingsaksies steun op publisiteit en foto’s wat met goeie oordeel aan die plaaslike media verskaf word. Ons kinders se veiligheid en die skool se reputasie is vir ons baie belangrik. Mag daar foto’s by die skool geneem word?*JaNeeNaam en Van van persoon wat verantwoordelikheid aanvaar van die ontvangs en verspreiding van HelpHetta pakkies* Naam Van Bepalings en voorwaardes*- Solidariteit Helpende Hand onderneem om geen van die name bekend te maak nie. - Alhoewel dit nie verpligtend is om die Hetta Vraelyste te voltooi nie, is dit vir die projek se groei noodsaaklik dat julle deelneem en ons ondersteun om ook hierdie inligting van die Hettas te bekom. Ons wil graag die projek se fokus verbreed en het die Hettas se insae hiervoor nodig. Ek aanvaar die Bepalings en voorwaardesNameThis field is for validation purposes and should be left unchanged.