Hoop vir gesinne met perde
Hoop vir gesinne met perde



Kom geniet ʼn heerlike gesinsdag saam met ons.
Ouers en kinders is welkom.
Wie is jý binne jou gesin?
Hoe kan ek die beste uit elke gesinslid kry?
Kom leer mekaar se geaardhede, karakter en persoonlikheid ken om sodoende gesonde en positiewe verhoudings binne die gesin te geniet.
Ons gaan perdry en mekaar se geaardhede, karakter en persoonlikheid beter leer ken.
Vrydag 8 Julie 2022
10:00-13:00
Jireh Stables (Pretoria-Oos), Plot 174 Tiegerpoort
R150 per volwassene, R100 per kind
Die koste sluit ʼn worsbroodjie, ʼn botteltjie water en koffie en tee in.
*Beperkte plek
Bring ʼn piekniekkombers, en ligte happies vir ʼn piekniek saam.