Hulpgids vir bejaardes 2

Hulpgids

Mishandeling van ouer persone Die hantering en optrede ten opsigte van mishandeling ingevolge die Wet op Ouer Persone, nr. 13 van 2006 deur dr. Elma Kruger, Raad vir Bejaardes

Jaarliks op 15 Junie word Suid-Afrika opgeroep om turkooiskleurige klere en strikkies te dra en hul omgewing met turkoois te versier. Die doel hiervan is om saam met die wêreld deel te neem aan die bewusmakingsveldtog teen die mishandeling van en geweld teenoor ouer persone.

Noodgids

Vir wat om te doen wanneer ‘n naasbestaande onverwags sterwe en om voor te berei vir jou eie afsterwe.  

Menigte mense word daagliks gekonfronteer deur die realiteit van die afsterwe van ‘n naasbestaande. Skielik is daar ‘n oorweldigende hoeveelheid dinge wat gedoen moet word en dokumente om bymekaar te kry. Die gids poog om die proses te vergemaklik, die vrae vooraf te antwoord wat mag ontstaan en die persoon lei in ‘n baie moeilike tyd.

Kry ons nuus eerste!
Teken in op ons nuusbrief om al die nuutste ontwikkelinge van Solidaritet Helpende Hand te kry!
Teken in
Sien uit om jou te ontmoet!
close-link

Besonderhede van Donasie:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Bankbesonderhede:

Rekeningnaam: SOLIDARITEIT HELPENDE HAND
Rekeningnommer: 62331447541
Tak: CENTURION
Takkode: 261-550
Verwysing: Studiefondssentrum

Laai die bankbesonderhede hier af: klik hier

Kontakbesonderhede:

Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]
webwerf: https://studiefonds.co.za

Hoof van Studiefondsentrum 

Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]
Sel: 076 424 1400