0861 25 24 23 [email protected]

Kom ons gaan fliek!

As deel van die Ouma-en-Oupa -projek het Helpende Hand verskeie inisiatiewe om bejaardes te bederf. Talle bejaardes wat eensaam is, het nie meer die finansiële of praktiese vermoë om hulself te bederf met ʼn fliek of bywoning van ʼn sportwedstryd nie.

Deur hierdie projek moedig Helpende Hand die publiek aan om die bejaardes in hulle lewens uit te neem vir ʼn lekker bederfgeleentheid. Helpende Hand se takke gebruik ook die geleentheid om oumas in hulle gemeenskap te neem om te gaan fliek en die oupas om te gaan rugby kyk.

Hoe kan jy help?

  • Raak betrokke by jou naaste Helpende Hand-tak en neem aktief deel aan die Ouma-en-Oupa-projek en ander kleiner inisiatiewe.
  • Neem deel of nomineer iemand vir ons Silwerkroon-toekenning. SMS “Omgee” na 38969 en skenk so R10 tot ons Ouma-en-Oupa-projek.
  • Maak ʼn skenking aan Helpende Hand se bejaardefonds.
  • Sien om na die bejaardes in jou lewe!
Kry ons nuus eerste!
Teken in op ons nuusbrief om al die nuutste ontwikkelinge van Solidaritet Helpende Hand te kry!
Teken in
Sien uit om jou te ontmoet!

Stig jou eie studiefonds:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Bankbesonderhede:

Rekeningnaam: SOLIDARITEIT HELPENDE HAND
Rekeningnommer: 62331447541
Tak: CENTURION
Takkode: 261-550
Verwysing: Studiefondssentrum

Laai die bankbesonderhede hier af: klik hier

Kontakbesonderhede:

Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]
webwerf: https://studiefonds.co.za

Hoof van Studiefondsentrum 

Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]
Sel: 076 424 1400