Helpende Hand kanaal

Solidariteit Helpende Hand is ’n welsynsorganisasie geskoei op die beginsels van die Helpmekaar-beweging van 1949. Ons fokus is om ʼn antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis te vind deur ʼn verskeidenheid van projekte. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en te verbreek.

Nagenoeg 80% van ons tyd en bronne word aan die voorkoming van armoede bestee, terwyl die ander 20% tussen die verligting van armoede en die verbreking van die armoedekringloop verdeel word.

  • Helpende Hand Grendelgenoot – Handvlyt, week 13 |Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot – Fisiese Aktiwiteit , week 13 |Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Omgee-mark |Desember 2020
  • Projek 40 | 40 vragmotors, 40 studente!
  • Helpende Hand Grendelgenoot , week 12 | Kinderopname | Jan Schutte
  • Helpende Hand Grendelgenoot – Fisiese Aktiwiteit, week 12 | Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot – Handvlyt / Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot – Fisiese Aktiwiteit, week 11 |Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot – Handvlyt ,week 11| Senior Mind Moves
  • Solidariteit Helpende Hand Gemeenskapsherstelplan
  • Hannes Noëth |Helpende Hand |Gemeenskapsherstelplan
  • Helpende Hand Monumentreeks | Episode 5 | Paul Kruger
  • Helpende Hand Grendelgenoot – Handvlyt | week 10, Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot – Fisiese Aktiwiteit , week 10 | Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot , week 9– Fisiese Aktiwiteit / Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot, week 9 – Handvlyt / Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot , week 8– Handvlyt | Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot – Fisiese Aktiwiteit, week 8| Senior Mind Moves
  • Helpende Hand Grendelgenoot- Kinderopname , week 7
  • Helpende Hand Grendelgenoot , week 7– Handvlyt / Senior Mind Moves