Mpumalanga- en KwaZulu-Natal-Noord-streek in samewerking met die Witbank-tak sowel as Solidariteit Helpende Hand Middelburg-tak hou ’n gholfdag ten bate van ons studente.

Helpende Hand bied rentevrye studielenings aan minderbevoorregte studente. Neem deel aan ’n heerlike gholfdag en dra op die manier tot ons studentefonds by.

Ons nooi jou graag uit om deel te neem, en tot die opheffing van ons studente by te dra – die toekoms lê opgesluit in die potensiaal van ons jeug.

Bankbesonderhede vir EFT

Bank: FIRST NATIONAL BANK
Account Name: Solidariteit Helpende Hand NPC
Account Number: 62331445503
Branch Code: 261550
REFERENCE: MPU01/405

"*" indicates required fields

Vierbal besprekingsvorm

Kontakbesonderhede van koördineerder

Besonderhede van speler 1

Naam en van*
Indien jy nie 'n "handicap" het nie, speel jy van "scratch" af.

Besonderhede van speler 2

Naam en van*
Indien jy nie 'n "handicap" het nie, speel jy van "scratch" af.

Besonderhede van speler 3

Naam en van*
Indien jy nie 'n "handicap" het nie, speel jy van "scratch" af.

Besonderhede van speler 4

Naam en van*
Indien jy nie 'n "handicap" het nie, speel jy van "scratch" af.
Toestemming*

Indien jy van EFT gebruik gaan maak om te betaal kan jy gerus die Payfast betaling kanselleer wanneer jy op "Registreer en betaal" geklik het. Jy moet steeds daarop klik vir ons om jou te registreer. Stuur asb. jou bewyse van EFT betaling aan [email protected] of stuur 'n Whatsapp na 072 180 2175

PUTJIE FOOI - R2 000

  • Die borg sal ­ stalletjie by putjie van keuse ontvang.
  • Die borg word versoek om self gazebo’s, tafel, stoele en anders items vir die stalletjie saam te bring.
  • Hierdie borgopsie sluit geen vierbal in nie.
  • Sluit nie aandfunksiebywoning in nie.

"*" indicates required fields

Putjie besprekingsvorm - Inligting van uitstallers

Kontakbesonderhede van koördineerder

Besonderhede van persone wat putjie beman
Naam
Van
E-posadres
Selfoonnommer
 
Het julle enige bemarkingsitems wat julle in die verwelkomingsakkie wil plaas?*