Nina se storie | Bemagtig ‘n kind

My naam is Nina.

‘n Briefie uit die hart van Nina.

Ek het vir my  susie gevra om die briev vir jule te skryf, want ek kan mos nog nie skreif nie.  My susie  is ok in die skool in Gr 3.

Ek wil vir jule ‘n storie vertel.

Ek bly in ‘n  hysie, saam met  pappa, mamma,  my 2 susies, boetie, en  sy mysie.

Ek was nie lang gelede nie in ‘n klein skooltjie, somer naby aan my hys.

Ons was  5 maatjies in  die skooltjie.

Ek was altyt eerste by die skool, want ek wou my jufrou help om alles uit te pak. Jufrou het altyd gese ek is baie fliks, en ook baie slim.

Ons skooltjie het nie miere gehad nie, as dit gereën het, het ons somer onder die afdak gesit, en waner die son geskein het, somer onder die groot boom, ennie wolke.

Dit was die lekerste skool, jufrou het ons geleer van prentjies in kleer, hysies teken en om sirkels te knip, al het ek bietjie skeev geknip.

Ons het hart gewerk, ons het  leker gespeel en gelag, somer baie, dit was so leker.

Maar nou is ek groot,  in Graad R.

En dis eintlik waror ek wil prat.

Ek wou so graag skool toe gaan, maar omdat mamma gese het dat ons geltjies bietjie min is, en skoolgelt baie duur is, sal ek eers in Graad 1 skool toe kan gaan.

My hartjie was so seer, ek het elke ogend as my susies skool toe gan  ok my kleertjies aangetrek en sam met mama  hule skool toe gestap.

Mar toe gebeur ‘n wonerlike ding.

‘n Wonerwerk!

My mama het met ‘n tanie by Helpende Hand gepraat en hulle het ‘n slim plan gemaak.

Helpende hand is ‘n plek met  baie  gawe mense wat kinnertjies help.

Hule het toe geltjies bymekaar gemaak  sodat ek kan skool toe gaan.

Jille!!!

Ek is ook nou in Graad R in die groot skool en ek is baie gelikkig.

Ek het my eerste leesboek gekry en jufrou se sy kan sien dat ek klar somer slimer is.

Ek het niwe  maatjies by die skool en ek hou baie van hule.

*Kara het my somer genoi na har partytjie toe.

Ek en mama doen elke midag hyswerk, want ek wil so slim raak soos my susie.   Sy  is nommer 6 in haar klas, mama se dis baie goet en sy is trots op haar, en ekke ook.

Mamma sê Helpende Hand het vir my  ‘n bruggie gebou sodat ek volgende jaar in Gr 1 somer al sal kan lees en skreif.

My hartjie is  so gelikkig.

My mamma s’n ok.

Lievde

*Nina

Neem met ons hande om kinders se drome ʼn werklikheid te maak. Bemagtig ‘n kind! Jou geringe bydrae kan ʼn groot verskil maak.

  • Skakel 012 111 8360
  • Stuur ‘n e-pos aan [email protected]
  • SMS “kind” na 45763 (elke SMS kos R2)