NUUS & MEDIA
Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet
Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet Wanneer ‘n kind sê: “Ek wil nie meer lewe nie,” laat dit enige ouer se hart stol. Soms is dit ‘n uitroep van emosionele pyn en ‘n soeke na hulp, maar dit…
Brief 153: Liewe Mila
Liewe Mila Jy is nie net ‘n hond nie, jy is ‘n helper ‘n trooster en ‘n stil heldin in ‘n wêreld wat jou nodiger het as wat jy dalk besef. Jou sagte oë en rustige teenwoordigheid bring lig in…
BRIEF 152: Die gawe om te luister
#LieweLeser Ek het een Maandagmiddag ‘n koffie-afspraak gehad om na ‘n vriend te luister. Dié vriend kén trauma, rou tot op die been, en het feitlik sy hele lewe lank gesukkel. Die gesprek was nagenoeg drie uur lank, en al…
BRIEF 151: Haar brug is gebou
#LieweLeser Ek het onlangs die voorreg gehad om ‘n ma en haar kind se storie te hoor. Dit is die soort storie wat nie net gehoor word nie, maar in jou hart kom lê en jou lank daarna nog laat…
Die krag van enkelmoeders
Om ‘n ma te wees, is reeds ‘n groot roeping. Maar om as enkelma elke dag albei rolle te vervul, vra ‘n diepte van krag, deursettingsvermoë en liefde wat min mense ooit regtig sal verstaan.
BRIEF 150: Die liefde van ‘n ma
Liewe Moeder Die Bybel sê dat ‘n vrou wat die Here dien, geprys moet word … As ek na Ma se lewe so staan en kyk, verstaan ek wat dié vers vir ons sê. Ma het nie net vir my…
Die rol van ‘n moeder in ‘n baba se lewe
In ‘n wêreld wat heeltyd verander, bly ‘n moeder een van die belangrikste en mees konstante invloede in ‘n baba se lewe. Van die heel eerste oomblikke af begin die band tussen moeder en kind vorm, en dit het ‘n invloed wat ‘n leeftyd lank hou. Hierdie verhouding speel ‘n groot rol in hoe ‘n baba emosioneel, fisies en sosiaal ontwikkel.
BRIEF 149: Â Ons Winkel
Liewe Leser Ek het die voorreg gehad om in ‘n huis met Christelike waardes groot te word. Oor die algemeen is ek dankbaar vir alles wat my ouers vir my en my broer en suster gedoen het. Om uit ‘n…
BRIEF 148:  Volharding verseker ‘n vol hart
Liewe Leser Daar was al oomblikke in my lewe wat ek aan God erken het dat Hy vir my te ver voel, want om dit aan Hom te erken, was my manier om te sê dat ek nie besig was…
BRIEF 147: Volhoubare Diensbaarheid
Liewe Leser Daar is tye in die lewe wanneer jy voel dat die wêreld toets of jou skouers die las kan dra. Soms wissel dit tussen verantwoordelikhede by die werk en die huis, in ander gevalle lê dit in die…
Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet
Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet Wanneer ‘n kind sê: “Ek wil nie meer lewe nie,” laat dit…
Brief 153: Liewe Mila
Liewe Mila Jy is nie net ‘n hond nie, jy is ‘n helper ‘n trooster en ‘n stil heldin in…
BRIEF 152: Die gawe om te luister
#LieweLeser Ek het een Maandagmiddag ‘n koffie-afspraak gehad om na ‘n vriend te luister. Dié vriend kén trauma, rou tot…
BRIEF 151: Haar brug is gebou
#LieweLeser Ek het onlangs die voorreg gehad om ‘n ma en haar kind se storie te hoor. Dit is die…
Die krag van enkelmoeders
Om ‘n ma te wees, is reeds ‘n groot roeping. Maar om as enkelma elke dag albei rolle te vervul, vra ‘n diepte van krag, deursettingsvermoë en liefde wat min mense ooit regtig sal verstaan.
BRIEF 150: Die liefde van ‘n ma
Liewe Moeder Die Bybel sê dat ‘n vrou wat die Here dien, geprys moet word … As ek na Ma…
Die rol van ‘n moeder in ‘n baba se lewe
In ‘n wêreld wat heeltyd verander, bly ‘n moeder een van die belangrikste en mees konstante invloede in ‘n baba se lewe. Van die heel eerste oomblikke af begin die band tussen moeder en kind vorm, en dit het ‘n invloed wat ‘n leeftyd lank hou. Hierdie verhouding speel ‘n groot rol in hoe ‘n baba emosioneel, fisies en sosiaal ontwikkel.
BRIEF 149: Â Ons Winkel
Liewe Leser Ek het die voorreg gehad om in ‘n huis met Christelike waardes groot te word. Oor die algemeen…
BRIEF 148:  Volharding verseker ‘n vol hart
Liewe Leser Daar was al oomblikke in my lewe wat ek aan God erken het dat Hy vir my te…
BRIEF 147: Volhoubare Diensbaarheid
Liewe Leser Daar is tye in die lewe wanneer jy voel dat die wêreld toets of jou skouers die las…
HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA
BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA